You're not fat girl. Maybe not a stick but definitely not fat.
2026-10-10 08:41:32
2
Stella :
Ek love jou videos. En jy lyk beautiful ❤️❤️❤️
2026-10-12 03:41:45
0
Brigitte Claite :
Jy maak altyd my dag [Tears of joy], as ek ń “pick me up” benodig[Red heart].
2026-10-11 03:24:15
1
Anneke Bester :
JY IS NIE VET NIE!!!! Jy is pragtig
2026-10-10 06:42:53
4
Khel€€si :
John Rolf😁😁sjo wanneer laas het ek dit gehoor😂😂😂
2026-10-09 19:05:56
5
Kashy :
Al wat ek weet van duits is ieg liebedieg.. Tot vandag weet nie eers op dit even reg is nie lokkkll
2026-10-09 19:55:11
2
Monique Radyn 💛💛 :
jinne ek LOVE jou😁
2026-10-10 03:20:28
1
wilnavermeulen :
ek is mal oor jou!!! dankie vir jou videos
2026-10-10 06:58:30
2
meraaibenzin :
Hi jy is n pragtige mens
2026-10-10 03:40:03
1
CBirkPTA :
Hernel was great
2026-10-09 22:01:29
1
Samantha Angula(Hadassah)🌻 :
Wanneer Laas van John Rolph gehoor[Tears of joy][Tears of joy][Tears of joy] jissie maar dis n leeftyd
2026-10-09 21:46:08
1
Zettie :
omw!!! Her Nel....ons was Dan in dieselfde Skool. Almal was Mal oor daai Meneer. Ek dink baie kids het Duits gevat net om in sy Klas te wees
2026-10-09 19:41:37
3
Christie Lavans :
Hoe stunning kyk jy!
2026-10-09 20:40:59
1
iona van Tonder :
Jy is altyd so cute. Geniet elke live❤️
2026-10-09 19:31:25
1
Leandre Strydom :
n rooi kop band sou ook mooi lyk het vir die tema
2026-10-10 08:20:54
1
Shane in Duitsland :
Ek wens ek het Duits op skool gehaad , ek bly nou al 5 jaar in Munich , Sou alles baie makliker gemaak het
2026-10-10 07:21:27
1
Sussa7 :
Her Nel het vir ons 'n PG liedjie geleer oor 'n hamster wat baie vroue gehad het! En as ons bo 80% gekry het kon ons Duitse chocolate kry, hy moes dit na kwartaal 2 op skuif na bo 90% anders was hy bankrot
2026-10-09 20:20:01
1
Mad❤ :
Plesier van ń mens dié! 😂😁😂😁👌🥰❤️
2026-10-09 20:34:45
1
Anto-anè :
girrrll jy lyk damn goed!!! mense kritiseer alles van jou so maklik mar jys n beautiful vrou en daai bene is n paar hits hoor, beautiful
2026-10-10 03:17:54
1
Ané :
👏👏👏😂😂😂
2026-10-09 18:54:22
1
Ané :
Lovit x
2026-10-09 18:54:33
1
🇿🇦🇺🇲CaRiNa🇺🇲🇿🇦 :
jy lyk beautiful [Rose][Rose][Rose]sterkte met griep
2026-10-09 18:56:51
1
Marthie Pretorius :
jy IS awesome
2026-10-10 04:07:25
1
naidineKemp :
pragtig soos altyd😊
2026-10-10 07:23:45
1
zayaan flanders :
pragtag
2026-10-10 10:57:09
1
To see more videos from user @jousaffamamma, please go to the Tikwm
homepage.