Ek is so dankbaar my kind hou van Klein's af van green koeldrank nie, hy verkies water so ver soos ek kan onthou
2026-10-10 15:48:39
7
Dinky ❤️ :
🤣 love altyd hoe jy jou comments antwoord
2026-10-15 08:34:20
1
Vanessa Potgieter :
liqued frood is d beste ooit [Heartwarming] no matter the price
2026-10-10 11:30:54
2
💜 Abigale💜 :
Kan ek dalk raad vra van julle af, my baba is nou 7 maande oud waneer Kan ek begin fruit juice vir haar gee?
2026-10-10 15:37:29
0
LieweHeksie :
Gee hulle fruit smoothies.
2026-10-10 12:02:30
1
Vanessa Booyse687 :
ek hoor jou dis gesonder om die foil protected goed te gebruik maar ek ook plat sak soos ek koop cappy bottel 2 keer n maand en as dit klaar is is dit klaar my kind nou op daai ouderdom wat ek nog vir hom gee hy vra nie verder drink hy water en sy melk in die aande cappy se orange juice is nie 100% so ek koop altyd al die ander as liqu op n special is koop ek dit maar cappy is ook way better as aan maak koeldrank
2026-10-10 12:43:20
0
🎀Zee_Baatjes🎀 :
Des literally address Susan's in some of her videos en so waar as ghot, a Susan Wil appear even if it uses an alias 🤣🤣🤣🤣😭😭😭
2026-10-12 13:56:55
0
Chantelle Fourie :
homemade juice werk ook awesome as jy vrugte het wat oor ryp is. I agree met die extra sugar en ook Dan die coloring.
but if you don't have money for die brands kan jy dit daagliks maak
2026-10-10 12:17:08
1
_tamsinjade :
You can literally buy pnp no name, they also have 100% juice. I agree I only buy 100% and just add water when I give it to my toddler
2026-10-10 11:56:12
0
marielle :
ek like nie ama koldrank nie drink eerder water
2026-10-13 10:47:49
0
Dánielle Heenop :
Ek het agter gekom my kids hou van drinkopop nie te soet aangemaak.
2026-10-11 18:37:30
0
Luke'sMoM :
is waar...
ek hoor jy meng jou vrugte sap met water , my seuntjie weier om skoon water te drink hy is 15maande is daar raad rondom dit behalwe om sy sappie te meng met water. ons koop sy water net vir safe wees lol hy drink ook liqui fruit en rhodes sap lol maar help n mamma met biekie raad rondom skoon water drink asb ek het al gedink aan airwater try omdat hy gaan next year baba skool toe en ek wil vir hom n water bottle in pak
groete❤🤞🏻
2026-10-10 11:41:21
0
user8597739532471 :
well said !
2026-10-10 19:48:10
0
Jm bez :
ek maak farsh frugte sap maar gee my kids die junk wat almal oor kla ook
2026-10-10 13:15:58
0
Michelle :
Ekt hom gekry by Checkers en anders as ander sappies, help hy met my kleintjie se hardlywigheid en hy kry ook nie brand boud doeke nie. Hou so week, hy kry nie heeltyd van dit nie.
2026-10-11 10:48:09
0
Jemé Jute :
Ek was so dom ek het oros gegee.15 haar terug 🙈Maar mens leer met die tyd. Jy kan n lekker smoothie ook maak.
2026-10-10 17:20:24
0
cecilia.vanstaden :
leer ek nou iets oor Oros 😱 dankie! Gin wonder ons sukkel so nie.
2026-10-11 12:17:07
0
user6099430884684 :
If you have no money just give them water. Healthier than anything
2026-10-10 14:43:28
0
andriette scholtemeyer :
stem met juice. Corn Syrup is in aan mask koeldrank. Ons liggaam kan die nue behoorlik verwerk nie en daai suikers pak aan in organs na n tyd. ek is 47 en ek drink glad nie gas koeldrank of aanmaak koeldrank nie. En dit verhoog ook die yeast in die liggaam en veroorsaak inflammation in die liggaam en maak groei plek vir bad bacteria
2026-10-10 16:10:36
0
To see more videos from user @desirebandeirasaffa, please go to the Tikwm
homepage.