@desirebandeirasaffa: Replying to @Elmarie Snyman #afrikaans #afrikaanstiktoks #injury

Desirè Bandeira | 🇿🇦
Desirè Bandeira | 🇿🇦
Open In TikTok:
Region: ZA
Saturday 10 October 2026 13:09:46 GMT
13489
419
20
10

Music

Download

Comments

user3454045703415
sybil :
Ek stem 100% saam met jou
2026-10-11 07:46:49
5
lionibirch
Loveli-Birch :
Dai parents moet gedonner word, want hoe, hoe huh??? Ek is eder over protective...
2026-10-12 06:28:43
4
antonviljoen562
anton viljoen :
ek stem saam
2026-10-11 07:59:44
3
zel90843
Zel :
Jy is spot on
2026-10-11 20:10:27
1
adri22520
Adri :
Die stupid fokken koei! Plaas jy loop na haar toe en vertel haar fortune!!!
2026-10-11 07:50:38
2
sonskdk
Sonja Koedyk :
WTF nee wat daai ma is so Dom soos grond daar Kan jy niks plant nie
2026-10-12 08:30:44
1
_denisedavis
Dee :
💯 …. Exactly this !
2026-10-11 16:41:20
0
mila1_w
Mila :
Love jou content 👌🏻
2026-10-11 09:38:52
1
tya_cc_
Chanté :
Ek stem
2026-10-10 13:33:37
0
jk_because
💜J.K⁷💜 :
My moer word gekoer wanneer mense soos maniakke jaag in énige straat rondom 'n skool. Ek het al soveel keer by my kinders se hoërskool gesien hoe karre skielik moes brieke aanslaan omdat daar kinders oor die straat moes stap. Mense moet bietjie dink, daar gaan oral voetgangers wees naby 'n skool, verál by hoërskole, want dis nie soos by laerskole waar ouers nog saam met hul kinders stap tot by hul klas of van die klas af tot by die kar nie en daar is ook nie altyd skolierpatrollie by hoërskole nie. Tieners is waaghalsig en sal sommer j-walk tussen bewegende voertuie in. Motoriste moet maar geduldig wees in skool-verkeer.
2026-10-12 13:59:49
0
charmaineduplessi2
Charmaine Du Plessis :
Ek het een dag agter 'n vrou gery wat haar omtrent 2 jarige seuntjie op die voorste sitplek laat staan terwyl sy 'n sitplekgordel aanhet. ek stop toe langs haar by die volgende verkeerslig en sê vir haar daar is makliker maniere om haar kind dood te maak.. Toe vloek sy my! (En sy ry soos 'n maniak). Ek was net so ontsteld..
2026-10-12 04:51:47
0
mandie.van.loosen
Mandie van Loosen :
Jou gesien in Menlyn vandag, in die treintjie. Jy is so natuurlik mooi. Wou graag hello sê, maar jy was saam jou gesin.
2026-10-10 22:01:17
0
nellybotes2
Nelly Botes :
Mens kry daai mense
2026-10-10 21:01:16
0
magda.botha0
Magda Botha :
Jy moes haar gaan aangee het? sy mag nie haar kind slaan nie? petiod
2026-10-10 19:42:41
0
lihan_schubert
Lihan Schubert :
Daar is ‘n fake profile van jou wat follow requests stuur - wou jou message, maar kan nie.
2026-10-11 20:02:08
0
marindaswart661
Marinda Swart :
ons was by see 1 jaar en my dogtertjie was 8 en op strand nog steeds dai ding omi arm dat sy saam haar pa is heeltyd dat sy ni wegraak ni
2026-10-10 14:58:15
0
aliciawernich7
aliciawernich :
Ek wou ook lank n babatjie he tot ek my seuntjie gekry het. En ek voel ook soms ek is baie over protective en dink baie mense dink ook ek is. Maar dis okay hy is my kind en my verantwoordelikheid en ek moet hom beskerm en veilig hou
2026-10-10 14:37:36
0
hamel1977
Paulette #vdm :
Ag nee fok. Kak ma 🤬
2026-10-14 09:31:19
0
vanessabooyse687
Vanessa Booyse687 :
dit is sad ek voel ook die mense wat hul kinders instuur winkel toe terwyl hul wag in n kar maak my net so paniekerig en moerig ek weet jy moeg en jy het nie lus om uit te klim nie maar steel hul jou kind dan wil hul krokidil trane huil op socialmedia... wat ook kon gebeur het met daai kind want die plekke wat dit die meeste gebeur is Gauteng dan Natal en wat eerste genoem word is buite skool hekke of langs die pad😳
2026-10-10 18:17:13
0
annafourie1
Blondie :
🙈🙈🙈🙈🙈
2026-10-11 14:49:15
0
To see more videos from user @desirebandeirasaffa, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About