@ruancles20: Waspoeier Mix, jy vermeer jou waspoeier en dit sout en bicarbonate soda hou jou was masjiene pype skoon. Die vanish wat ek in rasper haal kolle uit jou kleure uit. #waspoeiermix #vanish
Is the mixture hands wash friendly? And can i substitute auto wash powder with hand wash one
2026-10-11 12:50:55
0
MJ :
Where did u buy the 3L jars?
2026-10-11 14:20:51
0
DidiBaby :
Thank you🥰
2026-10-11 12:32:42
0
Roshni :
Where do you buy the dishwasher salt?
2026-10-11 09:09:21
0
Yolanda Mouton :
I do this as well, except for the vanish bars, I'm going to add it I'm next time 😄
2026-10-11 07:24:13
10
nazzy :
Im going to try this
2026-10-11 08:21:56
0
Bonita Viljoen :
Gooi Borax ook by. Hou alles mooi wit❤️
2026-10-11 04:47:19
16
jojo :
i try it and it works very well thank you 😊
2026-10-10 18:39:37
11
Leigh-Ann Junkel :
hoe lank hou dit? die hele maand?
2026-10-11 05:24:43
1
Jero.nique :
Hi
Kan ek asb weer die Comfort mixture kry
2026-10-11 05:53:53
3
Mothertogirls :
what is the white bar you grated in?
2026-10-11 08:01:51
0
Ronelle Wessels909 :
Koekie sunlight kan die vanish koekies vervang
2026-10-11 11:15:16
1
Zelda :
ons doen dit al vir jare
2026-10-11 05:35:08
2
macdonaldmartie :
oky Ek Wil Weet gooi jy sta soft ook in en dit Moet skottelgoed sout wees
2026-10-11 06:17:35
0
Wild Tours Africa :
so hoekom doen hy dit, is dit om geld te spaar of maak dit wasgoed skoner en witter? Want dit werk omtrent R135 uit kon net sowel waspoeier gekoop het?
2026-10-11 07:37:39
0
Walters Lorraine :
Gebruik jy dan n staysoft ook?
2026-10-11 14:08:19
0
Sam_M :
Waar kry jy die houers?
2026-10-11 07:11:42
0
Angel :
Baie dankie
2026-10-11 13:18:45
0
colleenwestraytho :
Thank
2026-10-11 14:54:27
0
Dana👣0714666327 :
Dit werk baie goed dankie.
2026-10-11 10:01:06
0
Alet Mulder :
stuur gou d resep asb
2026-10-11 13:55:34
0
ellna___0 :
ek was so 2 keer a maand al my klere en bedding in bicarb. alles is Dan skoon
2026-10-11 10:51:45
0
Bianca Coetzee :
En nog beter is om asyn te gebruik ipv Stasoft. Dit hou ook jou wasgoed sag en dis beter vir die wasmasjien.
2026-10-11 10:09:25
0
Marianne Muller :
Dankie wil net weet jou gekleurde klere veblyk dit
2026-10-11 10:06:31
0
Jackie :
dankie
2026-10-10 21:46:33
0
To see more videos from user @ruancles20, please go to the Tikwm
homepage.