Try driving a 3.0 I6 it's a bit worse especially if you have a heavy foot 😂
2026-10-12 17:45:29
48
Jade Sillands :
R33.77 ń liter vir Diesel. Ek ry 152km ń dag om my kind skool toe te vat en te gaan haal. En ons as boere voel dit behoorlik, veral NOU met plant tyd. So, ja that’s fun.
2026-10-15 04:01:31
11
nonizulu2 :
Crashing out in Afrikaans is vaild
2026-10-14 09:39:33
126
Kamo | Helo :
Taxi is cheaper
2026-10-14 07:52:38
40
Son_neblom :
Kak timing to decide to become an adult and trade in my Polo Vivo for a Ford bakkie all because the kids sports bags didn't fit in the boot😩😩
Ons sit al amper op R40p/L pel!! 😭😭😭
2026-10-14 06:11:14
8
🖤Christell🤍 :
more than the minimum wage
2026-10-13 10:49:05
25
RyanRebuilt :
Imagine om n 2025 Raptor te ry, imagine 6l/100km😭😂 could not be me
2026-10-12 18:50:29
20
Busi Gcabani :
The way makgowa a kwatileng ka teng lately yooooo[Tears of joy]
2026-10-14 06:27:29
7
IM.Ian.Erasmus🇿🇦 :
traai diesel pryse...
2026-10-12 17:23:30
16
roanRH256 :
die vokop is met die gaan alle kostes saam begin op gaan
2026-10-12 17:10:02
10
DK :
Donnie ouh watse car ry jy
2026-10-12 17:02:24
6
jacolineo :
en R35 vir Diesel hart broken 💔
2026-10-13 13:12:44
5
Lauraine Venter🇿🇦 :
lol
2026-10-12 17:20:08
2
Antie Hunty :
R36.15 vir my diesel nou... belaglik!!!
2026-10-14 06:36:59
1
legdays0 :
wat van diesel
2026-10-13 14:40:45
1
Yelena⧗ :
you know it's bad when Zuma must goooo is complaining
2026-10-16 08:56:27
0
Elindre Rossouw :
Doe feit laat daar n klein skoentjie op jy agter seat is maak my beter voel oor my kar, my kinders se skoene in ook my kar vol
2026-10-14 03:39:21
1
Sunet :
Manlief Se Hilux gooi 176liter..... en hy gooi 2 keer n week diesel.......
ja Ek Wil ook Weet hkm is die diesel so hoog.....
2026-10-13 16:10:17
1
Sylvia de Beer :
Dis nou R36 n liter vir diesel.
2026-10-12 22:41:44
1
🧿Raaziyah Rentia Bouw🧿 :
Daar is mense wat miner per uur pay. Imagine dit. En Dan gaan dit nog wert op die 4de Nov
2026-10-13 18:02:59
1
Celeste :
Sorry maar ek nou lekker gelag. Maar ja dis flippen waar. Weet nie waar gaan dit eindig. Maar jou video was Nou vrek snaaks
2026-10-13 17:04:44
1
Christa Atterbury :
try n diesel ry[Tears of joy]
2026-10-12 21:01:54
1
DutchessDiane💋💋 :
ayoba yoh.. im dead😁😂😂
2026-10-13 04:18:27
1
To see more videos from user @thedonnieguy, please go to the Tikwm
homepage.