lol ek le wakker het iemand al ooit gesien dat hulle vleis by n hospitaal aflewer?😂
2026-10-13 18:01:46
58
Nessa :
aih ek het regtig nie nog n rede nodig om wakker te le nie. Ek wonder al klaar saans hoe weet die panado waar die pyn is. 🤦🏼♀️🤷🏼♀️😅
2026-10-14 13:05:27
11
user9875 :
so true😂😂😂
2026-11-05 14:23:10
1
zaino :
dis waar ek ook nooit gsien ni
nou moet ek weer wakker le
😂😂😂😂😂
2026-10-13 17:34:02
29
Hendriette 💕 :
Met die brandstof pryse sal ek maar n lykswa moet aanskaf since die op suurstof loop
2026-10-14 17:56:32
10
Cathylee01 :
nou dat ek daar aan dink eks 41 nog nooit baie dankie nou het ek iets anders om oor te wonder as of pikkewyne knee het 🤣
2026-10-14 05:22:44
7
japie :
nee julle mense man...jip dis die dinge wat n mens laat wakker le...het nog nooit n lykswae by petrol stasie gesien nie en nog nooit dat hulle vleis by n hospitaal aflaai nie
2026-10-13 18:26:22
7
@Baye :
Hoekom moet jy nou so hard die vraag vra nou gàan ek le en dink hoekom ek nog nie een gesien het by n garage nie🤣
2026-10-13 19:47:02
8
mamma-plotter :
goeie vraag
2026-10-14 17:15:42
1
Antoinette :
[Tears of joy]
2026-10-25 20:03:08
1
MizzCola😘 :
2026-10-13 18:24:58
1
Andre Olckers :
nee ek het nog nooit nie 😳
2026-10-16 18:53:53
1
Kobie :
........... nee. .........
2026-10-14 05:45:54
1
HèlénejvR :
nooit
2026-10-14 04:52:59
1
BELINDA :
nooooooooooo
2026-10-14 05:27:29
1
MsDeidre :
😅😅
2026-10-14 15:26:48
1
Michelle Poppie :
NEE!!!!!!!
2026-10-30 19:57:49
1
Roydon Campbell :
2026-10-14 06:04:56
1
Lee :
2026-10-13 22:07:07
1
Nykie :
2026-10-14 05:17:22
1
Mickeyspany :
ek het al gesien n lykswa stuck sonder petrol [Big LOL]
2026-10-13 21:32:57
4
Emma Leeman :
come to think of it, nog nooit!!!
2026-10-14 07:50:25
2
M.J JOKER :
ek het ook nog nooit nie
2026-10-13 18:24:30
1
MarieDB1977 :
goeie vraag
2026-10-13 21:27:38
1
To see more videos from user @shane.gordon786, please go to the Tikwm
homepage.