@martinnortje87: Replying to @verystrangecoupleMy waarheid

Thiensiekobus 🇿🇦
Thiensiekobus 🇿🇦
Open In TikTok:
Region: ZA
Wednesday 14 October 2026 06:41:19 GMT
7649
224
40
12

Music

Download

Comments

mccabefourie
John McCabe :
Aha, nou verstaan ek hoekom jy nooit hier by ons musiek gemaak het nie. Net wanneer ons by hou huis of my huis was het jy daai kitaar van jou ge kielie. Jys n yster my maat, mis jou hier in Durbs
2026-10-14 11:59:51
4
_moto_mike_za
Moto Mike ZA🇿🇦 :
My pella, jy is ñ inspirasie vir baie!! Ek mis nou die ou dae en jy was en is ñ pel wat ek na op kyk. Hou jou familie altyd bo die wêreld se dinge want hulle is wat jou ryk maak!!!
2026-11-10 20:32:12
1
wildthread
WildThread - Antonēlia :
Incredible! Your introspection, your emotional intelligence.... You are remarkable and an inspiration! Thank you for your honesty! 🤗
2026-10-30 02:44:28
1
skadwaz.hunting.wo
Skadwaz Hunting Wolf :
jy weet nie hoe graag ek nou vir jou n bier wil koop nie. Jy het nou perfek beskryf hoekom ek op 49 nog met my vinger in die proverbial sit. Baie die selfde situasie as joune gewees. Baie dankie.
2026-10-14 08:16:02
2
malhaaskromstert
Malhaas Kromstert :
We'll said! baie interessante insig wat jy gegee het. Mag ons as aanhangers vra dat jy asseblief net nooit ophou musiek maak nie. Jy het 'n gawe en moet dit nooit weg gooi nie.
2026-10-14 17:54:23
2
verystrangecouple
VeryStrangeCouple :
As iemand Met Autism en ook maar so paar kak in my lewe en mental restriction . dankie ve die breakdown . dis nogal diep en ek kan ongelooflik baie relate wat jy se . Jy is n yster my maat . op die einde van die dag as jy happy is en jy kan ve jou family die kanse gee wat jy nooit gehad het nie wen jy nogsteeds in my OE ... hou net die beats aan die gang op die side dit is rerig n moerse talent . solank jy net weet dat ek dink jy sal kan compete met al die rappers hier .
2026-10-14 07:06:46
1
fluffness69
𝕥ℍ𝕖_𝕗𝕃𝕦𝕗𝕗ℕ𝕖𝕤𝕤 :
Mooi omvattende antwoord Martin, maar ek moet bylas, ek stem saam, jy moet n SA toer kom doen ..😂
2026-10-14 13:04:53
1
mrvisser14
MrVisser14 :
You have a good way with words my friend the analogies will stick for awhile but keep on keeping on
2026-10-14 07:19:17
1
dahlia_mainaccount
Dahlia :
Sjoe jy verduidelik jou ervaring so mooi.
2026-10-14 22:38:28
2
saenergy_
Sarel :
Jou goed is moer entertaining🙏🙏
2026-10-14 18:37:49
1
atman09112
@,man :
Beter as jack parrow!!!
2026-10-14 09:25:09
2
jacques_de_bruyn
Jacques Blindguy de Bruyn :
Jis... great video mata! 👌
2026-10-14 07:20:02
1
arrie.g
Arrie G :
Ongelooflike verduideliking Thiensie!
2026-10-14 07:21:50
1
troy01_0
troy :
almal was daar boeta...like jou werk...moet nooit stop
2026-10-14 16:30:23
1
skadu_kind
Charles de Meillon :
Relate 100% met jou
2026-10-14 09:18:33
1
big.hermzzz
Big Hermzzz :
mooi video as jy mooi luister Kan dit jou help
2026-11-07 07:42:16
0
moosechuckle
Paul 🫎 :
Completely agree
2026-10-16 13:53:08
0
pj.vermeulen
PJ Vermeulen :
Die groot verskil tussen jou en die meeste van daai manne in die 3de sirkel, is dat hulle heel waarskynlik min tot niks gehad het om te verloor nie. as 'n man vrou en kinders het kyk jy anders na die lewe.
2026-10-28 06:53:03
0
thehangedman45
TheHangedMan :
Stem saam. Jy is aan die brand!
2026-10-14 07:03:57
1
sp.kok
Sp Kok :
As dit nie vir kak luck was nie het ons nie luck gehaad nie pella.
2026-10-16 09:13:26
0
mumunirufiatu9gmail.com
IRA :
🥰🥰🥰🥰
2026-10-14 22:27:34
1
die_gemmerbaardman
🦆DIE_GEMMERBAARDMAN💃🏻🤠 :
🔥🔥🔥🔥
2026-10-15 05:34:44
0
chrisopp888
Chrisfactus Aequitas :
🫶🏼🤗
2026-10-15 20:57:25
0
To see more videos from user @martinnortje87, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About