@desirebandeirasaffa: Replying to @Proud veteran Sapper #afrikaans #lekkerman

Desirè Bandeira | 🇿🇦
Desirè Bandeira | 🇿🇦
Open In TikTok:
Region: ZA
Wednesday 14 October 2026 10:24:40 GMT
66865
2773
184
46

Music

Download

Comments

elle_kruger
Elloise Kruger :
Sal jy bereid wees om nog dames te help asseblief?
2026-10-14 11:31:44
15
leandri.meiring
Leandri(Porra)Meiring :
Die video is nou n goeie voorbeeld van n sterk vrou! Niemand kan jou breek nie en dit, hou aan vrou! Want jy MAG🙌🏻
2026-10-14 11:27:12
28
justagirlandherbible777
Rouxlé Kok :
Jy is beste vriendin "materiaal"!😂💗
2026-10-14 13:57:29
8
anchenmoniquede99
Anchen ⚓ :
[Tears of joy][Tears of joy][Tears of joy][Tears of joy]ek love jou
2026-10-14 16:38:15
1
elmarie.snyman
Elmarie Snyman :
Vertel vir poepol ! Maak nie saak hoeveel geld jy het nie jy bly n awesome mens en plat op die aarde en ek love dit van jou !
2026-10-14 11:21:11
9
sonjatrautman0
sonnie :
Mans hou aan om die punt te bewys 😂
2026-10-14 12:12:41
11
meaziejamie
Meaziejamie :
Kudos to you liefie🙏👌
2026-10-14 18:10:00
1
kaykay8369
kaykay :
Jou comeback 👌classic
2026-10-14 16:23:29
1
user7767384811908
user7767384811908 :
You are a inspiration to me.. thank you for sharing [Pray]
2026-10-14 16:07:35
1
elize.van.der.wal4
Elize van der Walt :
Dit is goed gesè dankie jy!!!!
2026-10-14 11:02:43
7
coolfrosty001
IAN :
Hoekom jouself verduidelik? Niks met niemand uit te waai nie!
2026-10-14 17:47:00
2
glyn.grr
Glyn.Grrr :
Well done 👏
2026-10-14 16:50:16
1
oogies183
Oogies :
Wow ..jys n persoon duisend.. dankie👍🏼❤️💯
2026-10-14 12:44:29
4
prinslooblueprint
Elga#Prinsloo 083 302 8143 :
Jy is pragtig Desire, en ja die is 'n kompliment vir jou jy het 'n 180° draai gemaak vir jouself. Van niks na waar jy is
2026-10-14 11:07:48
3
shir3255
Shir🫶🏼 :
It’s all about taking pride of oneself.. you are beautiful🩷🤍🩷
2026-10-14 11:09:02
1
adelej498
AdeleJ :
Love jou toppie 🤩
2026-10-14 16:38:11
1
monica.hamman
Monica :
om te sukkel en dan n goeie lewe te lewe , en die beste ky te wees ,is GOOD . BETEKEN JY HET N MOOI LEWE GEBOU
2026-10-14 17:19:34
1
michaela_1943
michaela_1943 :
2026-10-14 11:04:55
3
mandsdeny
Mandy :
you go girl, jy is regtig n all rounder, iemand om na op te kyk. Mense ai...
2026-10-14 10:43:45
8
aprillwernerdelport
Aprillwerner Delport :
Jy het di mooiste hande
2026-10-14 16:31:09
1
user951748502886
user951748502886 :
2026-10-14 11:13:21
1
secondchancewithyvonneh
Yvonne Hopemaker💄073💄4640663 :
Girl! Baie trots op En Dankie jy nie skaam is of was om jou ouers te help en jy gooi nie klippe nie maar gebruik hulle foute as boustene You go Girl😁🤗🤗😍
2026-10-14 18:46:41
2
user7827520834313
Marié :
Dis great om te hoor van jou sukses! En om te hoor dat jy van jou arm lewe gekom het tot nou financial freedom. Sal love him te hoor meer van jou lewe (as ons mag) ouderdom 18 tot 36 dalk inspire dit meer en meer mense. Cheers girl well done!
2026-10-14 13:30:57
2
shanedupreez1
Shane du preez :
Well said. You deserve what you have worked for and achieved.
2026-10-14 10:53:59
3
kraffies3
Samantha Kraftt :
lekker lag ek vir die eerste 4 sekondes. die reaksie 😅 is prima
2026-10-14 15:10:13
2
To see more videos from user @desirebandeirasaffa, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About