@netwerk24: KYK | Dezzi se borg: Kokerbome, versteekte miljoene en dreigemente speel af in hof Diamante onder kokerbome, ’n beweerde R200 miljoen wat weggesteek is en dreigemente oor bendelede. Drie video’s van Louis Liebenberg is in die hof vertoon tydens sy vrou Dezzi se borgtogaansoek. Die staat hou vol sy bly ’n vlugrisiko. Borgtogargumente volg op 22 Oktober. #netwerk24 #nuusinafrikaans

Netwerk24
Netwerk24
Open In TikTok:
Region: ZA
Wednesday 14 October 2026 13:48:02 GMT
35045
426
34
11

Music

Download

Comments

user3602267553793
user3602267553793 :
nee?? is reg no 👎
2026-10-14 17:27:42
0
user6303358188352
Sexy eyes :
Sy sal vlug, miljoene is versteek !!
2026-10-14 14:18:28
14
hesternel752
Hester Nel :
hul moet ha nie borg gee nie sys net so skuldig
2026-10-14 14:13:25
15
fred.griesel
Fred Griesel :
jail no bail..corrupt as they come
2026-10-14 17:14:02
1
raymondsteyn981
Ray :
Sluit haar weg
2026-10-14 14:48:42
10
nathan2009081
user496484389542 :
Ja nee se ek ook. Deler net so goed as die steler
2026-10-14 14:17:57
18
piesang068
brood :
set desi
2026-10-14 15:06:52
1
bloed.gewaste.van
Bloed gewaste van Jesus :
Wees haar GENADIG
2026-10-14 14:19:34
4
wessie356
WESSIE"" :
Dezi is onskuldig Media 24 soek aandag en sensasie soos altyd
2026-10-14 16:25:39
2
francisnel536
francis nel :
Skuldig net soos hy
2026-10-14 16:52:35
2
nicolaas739
Nicolaas :
kan ons news24 glo is die vraag hul is n propegande agent vir anc
2026-10-14 17:47:11
1
thamsanqamayekis50
Thamsanqa Mayekiso :
Hoekom het sy nie haar kans wat Trump haar gegee het, gebruik nie? Sy sou nie die enigste een onder die res was nie
2026-10-14 15:11:22
1
rosemarystrydom
Rose :
Deeler is net so goed soos die steler. Se maar net.
2026-10-14 21:17:33
0
blanchecronje
FUCK FEAR :
gee my geld Dezi
2026-10-14 16:07:18
0
liza.brink
Liza Brink :
wil ni klip gooi ni mar Sy ken als van hul skelmstreke...
2026-10-14 20:05:59
0
kabous604
kabous604 :
Ai God spaar tog Vir haar asb[Pray]
2026-10-14 16:45:44
0
blanchecronje
FUCK FEAR :
wa was die genade toe hulle ni my geld wou terugbetaal nie. Hard verdiende geld
2026-10-14 16:08:37
2
maverick_77_genx
Roy fourie Gen ❌ , Mr fourie :
Wie volg julle nog [Tears of joy][Tears of joy][Tears of joy][Tears of joy]
2026-10-14 17:25:47
0
louisabrandt3
louisa brandt :
🥰🥰🥰
2026-10-14 14:33:01
0
To see more videos from user @netwerk24, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About