When a men lost his job he not only lost a job he loose himself because everyone in his house looking at him for answers...
2026-10-15 06:55:48
79
staticeazy46 :
every person in this life has a limit. Once you keep stepping closer and closer and getting that person past that limit, then its asking for trouble.
2026-10-17 04:44:02
1
Linx!1107 :
workplaces can be very toxic 🥺
2026-10-14 15:38:06
52
MattZee :
My broe, sad reality but a lesson to be learned indeed 🙏🏿
2026-10-17 12:31:56
1
Hein-Leigh :
Don’t know when they will start taking mental health seriously in the workplace a specially in South Africa , workplaces are toxic AF .
2026-10-17 11:42:46
1
Keanan Shakir💀 :
dis hoe ek voel daar waar ek werk , daar is sulke mense , daars 2 vervelige groot vroumense wat my dag , elkedag onsmaaklik maak💀
2026-10-14 23:12:47
63
Gouws BG :
some managers don't take complaints serious
2026-10-14 16:07:37
44
Hendrick Latola :
My neef werk 15 jaar vir ñ baie bekende sekuriteits maatskappy.Hy word beloon vir sy goeie werk en word aangestel as Site Bestuurder. Hy is ook die oudste op die site en sy kollegas behandel Hy asof dit sy eie seuns to n dogters is en hulle word baie lief vir hom.Hulle noem hom even Madala en almal is bewus dat Hy ñ jaar nog oor het voordat Hy aftree. Skielik breek alle hel los by die werk, die jongmense wat Hy so beskerm het, self as hulle laat werk toe sou kom Dan het Hy hulle oorgesien, as hulle drink werk toe kom Dan sê Hy hulle moet dit gaan afslaap daar waar die kameras dit nie kan optel nie. Hierdie selfde mense draai op hom, mans en vrouens. Skielik se hulle hierdie man wat nie eers ñ vlieg kan seermaak nie,nog nooit ñ kriminele oorteding sy lewe gehad het nie,die kollegas sê nou Hy vat hulle aan die sterre en dat Hy hulle seksueel betas. Hy word Soos ñ hond weggejaag en Hy is so seergemaak in die mens dat Hy nie eers voel om die saak te appelleer nie en net wil aangaan met dit wat nog oorgebly het van sy lewe. ñ Paar Maande later kom sommige van sy kollegas wat hierdie beskuldigings teen hom gemaak het om verskoning te kom vra en sê die base by die werk het hulle gevra om daai ding te doen.Hy het sy werk verloor maar nog voordat Hy gewoont kan raak aan by die huis sit kom haal ñ Ander maatskappy hom by die huis en sê kom werk vir ons...
2026-10-16 08:20:06
11
romeyCoopsie@20 :
So true guys, wow. We should not be the reason our colleagues wanna quite work or drag their feet to go to work. And guys, let's have a relation with God for real. He is our only help , as the brother said. Life is spiritual. The devil is after our souls
2026-10-14 17:37:50
41
believer :
niemand weet dai man se kant ni
2026-10-15 04:22:29
21
Althea Thomson36 :
thank u
2026-10-18 04:29:56
1
Mr T :
Geen verskoning kan gebruik word om n drie dubbele moord te justify nie.
2026-10-15 14:54:05
12
user3142996121060 :
Checkers en Shoprite dieselfde
2026-10-14 17:58:01
21
420亗PENnYwIsE :
what he did was wrong but managers make it unbearable sometimes 😔
2026-10-15 04:37:28
8
Gio :
Daai man was evil.. hauwa.. niks by die werk kan maak jy moet mense so dood maak nie.
2026-10-15 07:23:17
13
Meagan Petersen :
well said 👏 👌
2026-10-17 07:52:54
2
Patrick Adams :
😎stuff lani respect
2026-10-14 18:07:31
5
puleng@21 :
ek het my werk bedank in 2024 want ek was moeg
2026-10-15 07:33:52
5
🍒Sherry :
nie eens dai 3 was meskien happy by dai werk nie ai
2026-10-15 04:22:14
6
mohisha :
dies die reine waarheid🥹🥹🥹
2026-10-14 19:23:18
11
Mrs G Matthys :
yoh jy vat my vernaand diep ,jy praat net die waarheid, werks plekke is moeilik
2026-10-14 18:14:38
22
🇿🇦Celeste💜💜 :
This will be first of many to follow🤞🏾 Employees Are being treated like animals at some company’s. They are being treated like their robots and they have no one to complain to or to back them up.
2026-10-14 21:18:29
6
user139304494 :
Waarheid🤞
2026-10-14 17:15:36
5
Rori Rori :
my hart is gebreuk any advice
2026-10-14 17:49:27
7
To see more videos from user @straatkindtt, please go to the Tikwm
homepage.