@appelmusiek1: Ons almal het daai een pel vir wie jy net nie nee kan sê nie! 😂 Een “Jy sallie” en skielik is julle al twee in die moeilikheid! 🍻 Tag jou “Jy Sallie” pel! #jysallie #fyp #tag #viral #loopdop @Afrikaans is Groot @Ichnus Wait Pre-save ons nuwe liedjie in my bio!!!