@albertvanwykofficial: Wat is die regte manier om 'n property in jou struktuur te sit? 💁🏼‍♂️ #albertvanwyk #propertyinvestment #eiendom #millionaire

Albert van Wyk
Albert van Wyk
Open In TikTok:
Region: ZA
Wednesday 14 October 2026 17:43:10 GMT
15051
314
14
252

Music

Download

Comments

urbanroodt
Urban Roodt :
Hoe kan ons in kontak kom ons stap vir stap hier deur te help…??
2026-10-14 18:51:31
0
isreal00001
Champion :
Daai gaan te veel geld kos en S7 gaan pakslae uitdeel. S42 stel net die kapitaal wins uit tot op datum van dood.
2026-10-15 04:44:59
0
richardluus
adriaan :
kan jy verduidelik hoe oud moet jy wees om n eindom in jou naam te sit
2026-10-15 07:11:50
1
heinrichbadenhor34
Mr B :
3de opsie...verkoop die bare dominium aan die trust en hou vruggebruik. besparing op hereregte
2026-10-15 03:09:40
0
manuelhendricks33
Mannyhen :
hoe maak ek as ek nog betaal aan mt huis
2026-10-19 14:21:24
0
henkvandermerw526
Henk :
Hi, waar kry die trust/company struktuur die geld om die huis by my te koop indien ek so n struktuur skep.
2026-10-19 15:30:47
0
stephenfourie0
stephenfourie0 :
As ons eindom nog op huurkoop is Kan ons dit in trust sit
2026-10-18 22:11:57
0
charmainebotha790
Charmaine :
verduidelik asb ek het n eiendom al 25 jaar maar ek het geen company. hoe kry jy dit in n company trust structure dan
2026-10-19 09:37:52
0
albertvanwykofficial
Albert van Wyk :
Wat is die regte manier om 'n property in jou struktuur te sit? 💁🏼‍♂️#albertvanwyk #propertyinvestment #eiendom #millionaire
2026-10-14 17:44:27
0
frikkils
JFW Auto :
2026-10-15 16:07:47
0
To see more videos from user @albertvanwykofficial, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About