@trunicqueslouw181: Replying to @Lukas

trunicqueslouw181
trunicqueslouw181
Open In TikTok:
Region: ZA
Thursday 15 October 2026 15:01:17 GMT
43774
645
50
151

Music

Download

Comments

pdk7778
PDK :
Marcius van Antwerpen ?
2026-10-15 15:35:58
2
chantellibella
Chantel* :
“Blowing out someone else’s candle won’t make yours shine any brighter"
2026-10-17 20:19:59
0
goodbadugly03
To be honest :
are you allowed to give financial advice ? and Marcius ? Remember what happened.
2026-10-18 10:11:24
0
johanbadenhorst22
Johan :
doen julle ook investments ek vertrou nie een van julle nie
2026-10-15 15:52:32
14
fouche.pierre
fouchepierre🇺🇲🇿🇦🐄🐄🚛 :
ek nog geld my deriv acc wat ek nie uit kry nie
2026-10-15 15:56:46
0
fourie033
Fourie⚡️ :
Maak die man president 💪
2026-10-18 09:39:55
0
007holla
007hollA :
Marcius se eie pa het laasjaar iewers ook gese dat hy homself nie in sy laaitie sal invest nie live op n video dit se baie
2026-10-15 20:45:08
2
chaz.se.man
chaz se man :
Jirre tjom jy nie bang hy haal jou uit nie😂
2026-10-17 01:44:16
1
kobus.engelbrecht2
kobus engelbrecht :
sjoe lekker triniques jy is op dit jy bly die enigste wat dag in en dag uit post jy bly n inspiration 👌
2026-10-15 15:09:55
6
hets1
👑 HerRoyalHets 👑 :
Kan ons die hele voice note hoor? want daai klink net of ons hoor wat julle wil he ons moet hoor . Granted as hy aanjaag bring dit uit maar dan moet ons ten volle kan sien en hoor nie net clips hier en daar nie
2026-10-16 14:58:57
0
chriswillers
Chris Willers :
tjom jys skerp vat vas
2026-10-17 06:07:39
1
w1cked1_
abdul mohamed642 :
fully agree with you 100%
2026-10-16 13:26:08
1
klarissawatson
Slow living :
Why the obsession?
2026-10-16 03:34:39
3
lukaskadima
Lukas :
dit klink baie ernstig en moet opreg addressed word, mense se toekoms op die spel, sulke goed maak n mens scary
2026-10-15 15:09:42
4
tpfdw
thomas :
Dasyyy bring it down!!!!
2026-10-15 15:46:01
2
piet4490
Albert :
2026-10-15 18:19:23
0
dewetdup
De Wet du Plessis :
hkgk
2026-10-16 06:30:45
0
jeromefisher3
T-BAG :
oooh fuck ek het gedink om hom te join op dai 4am club eish 😳
2026-10-16 09:59:54
0
propshaft101
propshaft🐢 :
yess💪🏻
2026-10-15 21:30:47
0
calebpienaar
Caleb Pienaar :
Please check instagram dm 🤙🏻
2026-10-16 06:49:17
0
wernerslabbert441
Werner Slabbert :
Dankie tog ek is by Allen Gray vir tussen 12-14% per jaar. Julle ken mos vir Allen Gray, daai klein company wat al vir 35 jaar trade met 'n klein fonds van R600 Billion rand!
2026-10-15 15:54:05
10
danie.els3
DanieWorx :
nog nie een van jou goed het die gewone man al ryk gemaak nie.
2026-10-16 15:54:07
0
ricardoterblanche
RicardoJ :
Hoekom sal Marcius se klieente na jou toe Kom jys Mos nie n investment company nie. [Tears of joy][Tears of joy]
2026-10-15 16:11:08
1
piet4490
Albert :
wel ek maak baie rente by Marcuis, glo en dink wat jy wil, dis verby[Laugh approved][Laugh approved][Laugh approved][Laugh approved]
2026-10-17 00:59:28
0
piet4490
Albert :
jys jaloers op hom ne[Laugh approved]
2026-10-15 18:20:56
2
To see more videos from user @trunicqueslouw181, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About