I got the fine for driving while on my phone😂😂Not funny. 3 X parking fines 139 euros per fine. Speeding fines as well. I'm so scared now with everything I do lol.
2026-10-15 21:54:18
1
Manna100D :
ek likes law and order.
dankie dear.
ons ry Dan so wild hier in Joburg
2026-10-15 19:50:32
2
KrielAndrea82 :
Oooh hie in SA HOOT hulle wanna die robot nog net Groen change....
2026-10-16 12:24:04
0
Daryll Lyle Brown :
Nanny State
2026-10-16 05:02:40
1
Confection Connection :
Yoh insane
2026-10-15 19:51:58
1
rita :
Dus n baie lekke land,,, wens al dai law en order kan hier in S.A plaas vind. Dink net hoe vreedsaam sal almal kan lewe.
2026-10-15 19:55:31
9
❤️🔥Waldi❤️🔥 :
ds heavy 😳
2026-10-16 04:31:46
1
foxylady066 :
Wie gan jou report as jy di hooter/tooter druk🤣
2026-10-16 04:10:20
1
😎 Brandon😎 :
Nou wie wil dan in so n land bly.
2026-10-15 22:31:37
1
✈️Airforce1🇿🇦 :
en as jy nie betaal nie, soos in Suid Afrika?
2026-10-16 05:50:41
1
🇿🇦Saffa in Germany 🇩🇪 :
Kyk ek wens die hoeter 1 wil hulle hier implement die mense hou van ń hoeter laat ek jou dit sê.Ons het ń paar gekry as jy by ń winkel parkeer en dan oor die pad na ń ander winkel gaan😂😂😂
2026-10-16 06:45:33
2
Sarie :
Dissipliene sou ek se 💯😂nice one😂
2026-10-16 03:55:35
1
Benzitto :
Dn wil eki bestuur daar ni
2026-10-15 22:42:11
1
Wilfie :
Eish, en hul het natuurlik kameras oral
2026-10-15 21:23:53
1
little_miss_aldo 🇿🇦🇳🇱 :
€330 😲😲😲 ons het ons ook al parkering een betaal 🫣🫣🫣
2026-10-15 19:50:47
1
Debs :
Ja neh bietjie duur,maar dan is daar minder ongelukke🥰🥰🥰
2026-10-15 20:07:59
3
Dorothy Simons :
rules in Nederland. 🤔🤗🤏👌
2026-10-15 20:14:29
1
Mandy911 :
2026-10-15 19:50:13
1
bee :
2026-10-15 19:51:28
1
davinefortuin560 :
omw....dis erg. los maar vir my😁
2026-10-16 16:03:52
0
johannes huggo🇿🇦 :
hier by ons in ireland is die pinte stels3l weer n ding😂😂
2026-10-16 19:06:22
0
Die Koskanaal🥘🇿🇦 :
jislaaik daai op die hooter boete soek ek in SA,veral die wat voor jou deur hoet vir die neighbour's 😌
2026-10-16 18:27:20
0
Tevin :
joh dis baie geld
2026-10-16 19:07:19
0
Liettie :
Ek WENS ons kan sulke reels het!!
2026-10-16 18:12:33
0
rita :
Wonder hoeveel is di boetes vi "corruption"
2026-10-15 19:56:39
0
To see more videos from user @colouredsaffa, please go to the Tikwm
homepage.