then why they handing out inegible letter for people that don't have any criminal records?
2026-10-16 12:38:28
0
Andre Burger :
Yes Charl.
bly om jou te sien en jou stem te hoor.Annerdag met jou bietjie gechat.
Great man.Ja ons nog aan die gang met die program.Sal verseker da in 🇺🇸 opeindig.Wil net werk op n plaas gaan kry.Goed gaan mater.🤛
2026-10-16 15:01:41
1
Almero :
Hallo Charl as jy VSA toe gaan en jy beland in n blou staat kan jy self verhuis na n rooi staat toe of hoe werk dit dan ?
Dankie
2026-10-16 16:56:43
0
etienne grundlingh :
Ek is besig...Kom ons hoop ek maak dit😉
2026-10-16 17:22:24
0
Marinda :
Ons is nou beesig met ons aansoek.. ek hou duime was ons kan gaan. Is gatvol vir die plek.My seun kry nie werk nie hy is 19..
2026-10-16 08:19:41
0
tommy :
in watter staat is jy ? 🤠
2026-10-16 08:50:18
0
William :
is jy nog ok boet lekker om jou weer te sien
2026-10-16 12:20:53
0
Bentzbumz :
Enjoy 🤣
2026-10-16 14:58:01
0
Emjay 🇺🇸 :
Eks in n blou staat en ja rooi is beter maar niks pla ons hier nie. Ons hou by onself en kap net aan. Blou staat nog steeds beter as S.A Beste besluit ooit.
2026-10-16 22:14:55
0
Colin :
😂😂😂
2026-10-16 07:23:24
0
To see more videos from user @charlkleinhaus, please go to the Tikwm
homepage.