@trunicqueslouw181: Replying to @007hollA

trunicqueslouw181
trunicqueslouw181
Open In TikTok:
Region: ZA
Friday 16 October 2026 09:51:39 GMT
51643
567
28
46

Music

Download

Comments

adriaan132
Adriaan :
Joh ons het batman hier
2026-10-16 10:15:51
6
easy_est
just_call_me E :
Dit gee ware adviseurs wat hard werk om mense werklik te help 'n slegte naam.. dis hartseer..
2026-10-17 10:06:48
1
henrico.holtzhaun
Henrico Holtzhaun :
hallo ek is baie in forex in en jy is my inspiration thanks for fighting for as
2026-10-16 12:07:21
2
thornthebeast0
Thornthebeast :
Ek verstaan nie was julle nie buddies nie?
2026-10-16 10:07:57
1
kathlenemackay
🏴󠁧󠁢󠁳󠁣󠁴󠁿Kathlene :
So bly ekt nie my mense oortuig om geld by hom te belê nie. God was ons genadig!
2026-10-16 10:20:58
2
pieterolivier5
Pieta Olivier :
Is julle Nie swaers nie?
2026-10-16 22:52:48
1
kevinkruger745
kevinkruger745 :
hi my maat. ek is bly jy doen wat jy doen. nie Baie mense het die balls Om iemand uit te haal nie. ek persoonlik volg Marcus. ek self het nie die geld Om in te sit by Hom nie. maar ek het Hom Al Baie keer promote by vriende en familie wat die geld het. ek voel nou so selg dat ek hulle na Hom be wys het. please keep up the good fight
2026-10-16 12:02:04
3
lekker_krekker
Pappa_G :
Hoe die game werk? Is dit jy en of almal wen?
2026-10-17 15:25:24
0
brumildabredenkamp
Brümilda Bredenkamp :
Ek hoor Marcius en Marietjie is binnekort kamermaats.
2026-10-16 13:03:27
0
mmw1902
mmw :
Oud Lichtenburger
2026-10-16 10:35:12
0
ricardoterblanche
RicardoJ :
Klink meer soos jaloesie😂😂😂
2026-10-16 10:09:09
4
mar1235440
Martin@01 :
verduidelik asb vir almal wat julle issues met mekaar is...eers was julle tjommies en nou enemies.? WTF
2026-10-17 08:40:03
1
philip.conor
Philip :
Some are wolves …en sommige is Wolwe. Well done !
2026-10-16 17:58:35
2
rydallficks
Rydall Ficks 🇿🇦 :
een het by my ook kom aanklop. die ou praat van groot geld.
2026-10-16 12:01:58
2
xautrader10
VikingFX :
risk ratio 1.100🤣🤣🤣
2026-10-17 00:46:53
1
armand.snyman6
Armand Snyman :
Kan nie wag om te sien hoe die poppe gaan dans hier nie😅
2026-10-18 18:57:42
0
robmall7
rob mall :
Jy klink nes Tan Sandra😅
2026-10-16 14:02:11
0
nicky_nieks
Nicky_Nieks :
@therealmarcius wat gaan nou al weer hier aan? Ek dog die kak is iets van die verlede 🙆‍♀️
2026-10-16 15:06:50
2
sa_carp_baits
SA Carp Baits :
😳😳😳
2026-10-17 06:14:08
1
user300507093
jayden zietsman :
🔥🔥🔥
2026-10-16 10:40:55
2
To see more videos from user @trunicqueslouw181, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About