@jenniferzamudiosa: Hoe kom ‘n mens oor dit? 🤔 Of is dit nou maar wat dit is? 🫣 🚙 Wat se raad het jy? 👇 @Macpropanelbeaters het so mooi gemaak! Dankie! 🙏 #jenniferzamudio #afrikaansmusiek #accident

Jennifer Zamudio
Jennifer Zamudio
Open In TikTok:
Region: ZA
Friday 16 October 2026 11:03:13 GMT
29660
906
116
14

Music

Download

Comments

taylormadem
Golfer1 :
hi hi jy
2026-10-22 12:07:05
1
basics460
Basics :
hoeveel wil jy he?
2026-10-21 07:27:15
1
www.tiktokjomari
Rustic angel :
Hi liewe Jen. Nou klim jy in daardie kar en seen hom elke keer.
2026-10-16 11:33:51
4
myne1775
#myne :
Dieselle met my gebeur. Om j kar damaged te sien is hartverskeurend en ek wou myne ook nie terug gehad het nie. Mar ja nie almal kan n ander een koop nie. Sterkte
2026-10-16 22:58:20
1
rix2042
Rix :
My Jimny was 3 keer van agter gestamp in haar eerste 2jr. Sy is nou 12 en gaan nog goed aan. Ek doen nie baie km nie, so ek sou sê, as jy joune baie gebruik, kry vir jou ‘n ander motor as jy kan. As jy baie tyd op die pad spandeer en dit kan bekostig, do it. Belangrik dat jy veilig voel.
2026-10-17 16:31:34
1
hold.my.beer13
Im. Not. The. One 🖤 :
You'll know when you 'know'.
2026-10-16 11:50:03
1
engelaliebenberg0
engelaliebenberg0 :
As jy in die posisie is, verkoop die motor en koop 'n nuwe een. Dit is wat ek sou doen.
2026-10-16 11:37:21
2
lorraine.rayman
Lorraine Rayman :
Een dag maar op 'n slag Liewe Jen💓🤷
2026-10-16 11:49:32
1
katrien9134
Katrien :
dit was nie die Kar Se skuld nie die in Pak was van agter en as die agter as en wiele nie seer gekry het nie Kan jy nog baie veilige Myle met hom kry. Dit Bly jou besluit.
2026-10-16 13:11:18
2
cdinglefornow
Charmaine Tolmay :
Ek sal ook nie gemaklik voel met die kar nie. Hy mag goed lyk maar wat van dit wat mens nie sien en weet nie. Karre bestaan nie net uit body nie. Daar is 'n onderstel ook.🤔 Ek sê ook maar net .🥰
2026-10-16 14:34:20
1
lynettetheron
Lynette Theron :
ek voel as di kar in n ongeluk was en jy kry hom terug it's never the same. ek het aan hou ry maar meer versigtig
2026-10-16 18:11:21
1
eddie.bosch
Eddie Bosch :
Nee, hell, baie gevaarlik, moet hom nie weer ry nie, ek sal hom vat ek kort so n mooi kar, lol
2026-10-16 19:02:44
1
theoholadolla
Theohola :
Verkoop hom hom jy gaan altyd so voel koop Ander wille
2026-10-16 12:23:18
1
wessie124
Wessie :
it is what it is sorry om.te hoor
2026-10-16 23:50:07
1
hugo.boss2615
Hugo Boss :
AI mooiste solank JY veilig is💖
2026-10-17 04:11:23
1
linda.buchholz3
Linda Buchholz :
Gaan maar net aan!!!
2026-10-16 12:44:43
1
janfourie479
TAZZMANIA :
Ek vestaan daai gevoel....
2026-10-16 12:46:45
1
leonschoombie603
Broker :
Jy andwoord jou self. 😁😁🙏
2026-10-16 12:20:11
1
danieloconnell003
Daniel Oconnell :
jy is n sterk dame Kom oor dit en ry daai kia😁
2026-10-16 13:02:31
1
noemmysommerlizzy
Lizette :
iemand het in my kar ook vas gery en hy was reg gemaak en na die reg maak het ek hom verkoop en n ander een gekoop
2026-10-16 12:12:40
1
mariuseksteen6
Mario :
Maklik...dink so daaraan... 1ste...JY LEEF...nie vermink...gespaar... 2de...aardse goed...wiele...en hy is weer reg en lyk mooi..oor n paar maande voel jy baie beter...en jy is nie alleen met n voertuig wat in n ongeluk was Nou...leef voluit...glo jy waardeer die kans wat jy gekry het om nog te lewe...laat jou aansteeklike energie nog steeds baie motiveer!! Sterkte...bg...jou keuse..
2026-10-16 15:15:10
2
mauritzmaritz569
Mauritz Maritz :
dit hang af wie hom reg gemaak het sal ek se.
2026-10-17 06:51:59
2
ghost_za0
Ghost_ZA :
Trade hom en koop vir jou n nuwe een of n nuwe fabriekaat
2026-10-17 09:46:42
2
nickyscholla
Nicky38 :
Ek voel dieselfde oor my voertuig. Nou is ek so bang hulle ry weer in ons kar vas. Maar dis wat dit is.
2026-10-16 11:13:34
1
madelynrossouw
MADELYN ROSSOUW :
Ek kyk nou weer na die foto. Lyk nie te erg nie. Lyk of die agterdeur al die impak gevat het. Nee wat Jen klim in en ry hom weer. Vertroue sal met die tyd kom. Baie mooi reg gemaak. Indien daar erge skade was sou die assuransie hom afgeskryf het. Jou kar behoort fine te wees.🤗🌸💗
2026-10-16 11:44:08
2
To see more videos from user @jenniferzamudiosa, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About