@rugby.mal: DIT IS BEVESTIG!😢😢 HYRON ANDREWS IS DIE LIONS SPELER WAT VANOGGEND OORLEDE IS!😢😢 RUS IS VREDE HYRON!😢🙏 ONS INNIGE MEEGEVOEL, SIMPATIE EN GEBEDE GAAN UIT VIR SY FAMILIE, DIE HELE LEEUS FAMILIE EN ALMAL WAT GERAAK IS DEUR DIE GROOT VERLIES VAN SY AFSTERWE. #hyronandrews #LionsRugby #SARugby #rugbymal
Sincere condolences to the loved ones, friends and rugby family. May God comfort you during this very difficult time 💔
2026-10-16 19:02:51
2
💜Andrea Jackson💜 :
Condolences to his family friends and Lions family may his soul rest in peace🙏
2026-10-16 20:29:32
1
Hennie_63 :
So sad to hear
2026-10-16 17:11:23
1
Dean carstensen 12321 :
RIP hyron once a lion always a lion. Fly high legend💔💔🙏
2026-10-16 17:24:56
1
Die Boer @05 :
Condolences to the family and friends 🧡 and his Lions 🦁 family 🙏
2026-10-16 15:57:24
3
user8953748213172 :
🕯️🏉🏉😔😔😔Rus Sag🙏🙏
2026-10-16 15:09:26
1
Frans Deysel :
sterkte leeus en familie met die groot verlies die rugby wereld voel die pyn mag die Here julle dra deur die moeilike tyd
2026-10-16 15:33:41
6
Dog :
How did he die?
2026-10-16 15:18:35
2
Swannie :
Rip....This is really Sad... My condolences to his Family.. Team... And Fans... I Salute You
2026-10-16 14:35:43
10
wompwomp :
Jis ek net noudidag hom gesien jol teen Leinster as ek dit reg het. Die lewe is koet. Môre is nie bevestig nie. Geniet elke oomblik, maak die meeste van elke oomblik, don't be to hard on yourself, en terwyl jy kan sê vir die mense wie jy lief het jy is lief vir hulle. RIV tjom 😔
2026-10-16 20:52:02
1
ghost 2.0 :
rest in peace legend once a lion always a lions fly high lion just know your soul is at rest now but you're still running on the rugby field and playing rugby rest in peace legend
2026-10-16 16:01:54
3
Brian Kitching :
sterkte aan die familie onthou hy het Alles gegee in sy rugby Ek haal my hoed af Vir hom
2026-10-16 19:17:39
2
SMood :
RiP 🙏 So sad..condolences to his fam and the team
2026-10-16 17:02:05
1
Marslin :
joh deepest xondolence
2026-10-16 16:16:27
1
john :
Staats begrafnis
2026-10-16 17:03:43
1
Brian Kitching :
Rus in Vrede jy sal altyd n legent Bly
2026-10-16 19:15:22
1
Juan Pierre Luyt :
RIP 🙏🏻
2026-10-16 15:23:54
1
🚛 ❤️ LIEFIES ❤️ 🚛 :
Saggies Rus Hyron Andrews🕊️
2026-10-16 14:26:51
10
Roy simons :
hibo en my vrou vra nog laas week speel hy nog v d lions sterkte met d fam man so ver ga sterf die lewe joh
2026-10-16 15:54:06
1
Rina :
My innige simpatie sterkte aan die familie en span maats
2026-10-16 16:12:17
1
x0x0x0 :
MHSRIHP. Sterkte aan die familie. [Dove]
2026-10-16 16:11:22
1
connie :
Sterkte aan sy familie, dis die seerste seer om iemand aan dood te verloor
2026-10-16 16:49:19
1
Phillip :
sincere condolences to the family 🙏
he had so much potential to become a Springboks😔😔😔😔
2026-10-16 17:07:32
1
Righard Williams :
RIP sterkte leeus en die familie die here sal julle deur die moeilike tyd dra😭😭
2026-10-16 16:39:38
1
To see more videos from user @rugby.mal, please go to the Tikwm
homepage.