het hy nie op n tyd ok bots probeer verkoop het nie😂. wat da van gebeur
2026-10-16 15:59:58
2
Johan Schenck :
Ek het daar invest en die ding wat mens die meeste irriteer, behalwe dat hulle nie eers vir mens kon se in watse pairs hulle vasgevang was nie, was die feit dat ek eers soos 6 maande terug die drawdown op my profile/portfolio kon sien, voor dit was dit nie visible nie. Ek weet nie of dit net ek was nie, so ek maak geen aantuigings nie ek deel net my ondervinding.
2026-10-16 18:20:35
5
Wilco Jonker :
FSCA Complaint - Dit is al wat gaan werk
2026-10-16 15:31:49
2
MrT :
Dan is die minimum investment by hulle 50k. Ek wou en lyk my dis goed ek het nie👀
2026-10-18 09:04:52
0
baardman777 :
Wow ok.. Kan nie sien hoe dit jou sal baat nie kom ons hoop maar jy brand nie jou vingers nie
2026-10-18 07:51:20
0
Lukas :
dit is hoogtyd mense staan op as daar ander is wat mense ontblood vir eie winste dit is scary
2026-10-16 17:19:06
2
Johnathan-Ross Berrington! :
No hate bra
2026-10-16 15:39:33
0
Sarel Lubbe :
jy is mos geld se baas
2026-10-16 17:45:40
0
JayZ11 :
💯👌🏻
2026-10-16 15:06:37
0
RicardoJ :
Jaloesie is darm n etterse ding😂😂
2026-10-16 15:43:17
2
waak saam :
ek invest nie n moer met n ou wat sports karre ry en Rolexes dra nie.
2026-10-17 08:06:10
1
Sarel Lubbe :
Boys daar is plek vir almal , vok die son skyn op almal , vok tjom hkm iemand sleg se voel jy goed daaroor
2026-10-16 17:43:29
1
Wilco Jonker :
Marcius werk nog onder supervisie, hoe gouer hy ophou bemark hoe beter
2026-10-16 15:32:15
2
The Impartial llama :
Ek se altyd DYOR ek worry nie hoe goed iemand se hulle is nie. Nou al n klomp mense gesien wat n trading bot koop of copy trade ook en dan sien hulle hul gatte goed. Maar vra hulle oor enige Makro Ekonomiese faktore dan weet hulle fokkol. 😂😂😂
2026-10-17 08:55:09
1
Manuel Coetzee :
@Wilco Jonker
2026-10-16 15:33:11
1
jayden zietsman :
🔥🔥🔥
2026-10-16 17:02:15
1
To see more videos from user @trunicqueslouw181, please go to the Tikwm
homepage.