@desirebandeirasaffa: Replying to @sonneblom🌻🌻🌻

Desirè Bandeira | 🇿🇦
Desirè Bandeira | 🇿🇦
Open In TikTok:
Region: ZA
Friday 16 October 2026 17:59:50 GMT
2595
124
18
4

Music

Download

Comments

f_dv786
Faeeda De Villiers :
I like you straightforward 👌
2026-10-16 19:25:41
0
mariusfouche102
mariusfouche102 :
Ek laaik jou jy is straight forward 🥰
2026-10-16 21:26:37
0
elanipage1979
Elani Page :
Love jou! True to yourself!
2026-10-16 18:34:27
0
anevanniekaap
Ané :
Louder
2026-10-16 18:56:26
0
elna.botha2
Elna Botha :
ek luuuuv jou f u houding, eks ook so[Pray][Pray]
2026-10-16 20:38:50
0
veldskoenmeisie
🩷Annie🩷 :
ek moet my kursus klaar kry!🙈
2026-10-16 22:50:08
0
user5026003794936
Leonie :
Hou van jou videos.praat op die man af...love it
2026-10-16 19:37:36
0
charmaine.venter26
charmaine venter :
Jy is Vir my beautiful, en n Groot insperasie vir my, jy is reguit en draai nie doekies Om Ni, jou eerlikheid en opregtheid maak jou n baie mooi mens. 🙏 Mense wat judge, Wel ek steur myself ni aan hulle Nie, suur druiwe en hulle het beslis n selfbeeld probleem, en ook is hulle net jaloers op jou want jys n stunning vrou.
2026-10-16 18:30:41
0
nonnadutoit
Nonna du Toit💫 :
Ek is mal oor jou direct approach en jou authenticity
2026-10-16 19:23:27
0
carlaleroux25
Carla Le Roux :
Hene, ek love jou. Dit wat jy sê is altyd so, so waar en n groot inspirasie vir my as mens.Baie dankie🙏
2026-10-16 19:05:19
0
salome3943
Salome :
jy is pragtig en jy inspired my baie!
2026-10-16 18:29:00
0
erna.pelser
Erna Pelser 072**2828**489 :
Geez, ek hou van jou!
2026-10-16 18:33:53
0
sonneblom006
sonneblom🌻🌻🌻 :
Dankie vir jou videos en raad.. Eks n nuwe mamma met my eerste seuntjie en ek waardeer so jou videos ❤️
2026-10-16 18:26:00
0
annelize.rossouw6
Annelize Rossouw :
Mag wees dat jy van opinies hou maar van ons opinies is dat jy stunning eerluk en pragtig is!!!
2026-10-16 19:01:33
0
marizemalan
Marize Malan :
Ek ken jou ouers so goed. Hul altyd bedien by Il Forno. Was saam jou op skool. Jy lyk great 💗💗💗
2026-10-16 18:10:22
0
mariusfouche102
mariusfouche102 :
Jy jy🥰
2026-10-16 21:28:32
0
elanipage1979
Elani Page :
Ek mind ook nie die judgement nie. As jy goed voel en lyk dan is jou gedagtes ook goed en positief! I dress for me! Not for you!
2026-10-16 18:39:04
0
user7835709805024
Jude :
Jy is besig om aan my te groei. Oulike meisiekind.
2026-10-17 00:06:22
0
To see more videos from user @desirebandeirasaffa, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About