@pastorbrendastlm: 💜 Moet ’n vrou onderdanig wees aan haar man? Wat beteken dit werklik volgens die Bybel? Onderdanigheid beteken nie minderwaardigheid nie! God se plan vir die huwelik is liefde, respek en verantwoordelikheid van albei kante. Ek bied ook individuele berading en huweliksberading aan as pastorale terapeut. 📲 WhatsApp: 076 971 5353 #ChristianTikTok #Marriage #divorce #PsBrenda #fyp

pastorbrendastlm
pastorbrendastlm
Open In TikTok:
Region: ZA
Saturday 17 October 2026 05:25:19 GMT
15317
589
63
167

Music

Download

Comments

dickwiese803
Dick Wiese :
Ek was geleer n Man dra sy Vrou op jou hande en n Vrou se Liggaam is Heilig en n Tempel van God ek so sal ek sterf
2026-10-17 07:19:37
4
believeer84
Marius Geloofiger :
ag dame ek sal wanneer as ek die video kan download asb of hom vir my stuur die is so belangrik dankie
2026-10-17 10:36:20
1
zeldasmit17
✝️ZeldaSmit✝️ :
Amen 🙏🏼✝️Ek bid dat hierdie boodskap by die regte mense sal uit kom en Die Woord beter te verstaan. Dankie Pastoor vir die mooi verduideliking mag Pappa Vader jou ryklik seën vir die werk wat jy in Sy Naam doen. 🙏🏼✝️💛
2026-10-17 05:43:39
1
watchmen_of_the_king
Watchmen of God :
asb..begin die Waarheid praat...
2026-10-17 09:05:56
0
peet.van.der.merw7
Peet Van der merwe :
Amen
2026-10-17 11:12:10
1
nikkyskully4beatit
Nikkyskully 🎧Beatit🎧 :
stem saam 🙏🏻 wens mense moet meer soos pastor op reg te wees en nie die woord te verander nie.Dankie daar voor
2026-10-17 11:41:30
0
thysneethling
Thys Neethling :
1 Kor 11 V 1 - 16
2026-10-17 12:07:01
0
biancageyser13
🎗Bianca Geyser🎗️ :
Amen en Amen🙏🏼💜Pastoor Baie dankie vir alles wat Pastoor doen. Ek bid dat die Here Pastoor aanhou lei en gebruik om ander te help, ek bid vir Pastoor en vir elke persoon wat staan vir hulle huwelik.🙏🏼✝️Mag die boodskap soveel mense aanraak en help. Baie liefde🤗🥰💜🙏🏼
2026-10-17 05:54:55
3
natsm4
Nats :
Ek stem saam pastoor Brenda
2026-10-17 11:26:51
0
user6812791619586
Joey :
As jy jou man soos n koning behandel sal hy jou soos n koningin behandel en anders om ook
2026-10-17 06:05:46
0
1010rune60
Rune 🇿🇦 SA 🌹🙏 :
En as jy net saam bly geld di wet nog pastoor
2026-10-17 07:21:51
0
user5063754072561
Annatjie :
AMEN DIT WAAR PASTOOR EK HOOP.ALMAL KYK DIE VIDEO EN HULE MOET MOOI LUISTER WAT SE DIE BOODSKAP VAN GOD
2026-10-17 07:43:49
1
mariepienaar950
marie :
So waar
2026-10-17 07:14:51
1
rag5401
Ronald :
verrel hulle pastoor vertel hulle
2026-10-17 06:38:46
1
user2610201885187
sonneblom🌻🌻 :
Amen
2026-10-17 06:56:50
1
sonja.jansen0
Sonja Jansen :
Amen. So waar pastoor. Blessings
2026-10-17 09:23:03
1
usernamep008
sandra :
Amen
2026-10-17 13:00:52
1
misscontent42
Misscontent42 :
AMEN
2026-10-17 10:03:10
1
yolandivandermesc
Yolandi :
Amen 🙏🙏🙏🙏🙏
2026-10-18 06:25:56
0
peggy.vd.merwe
Peggy Vd Merwe :
sjo ja dus waar 🙏
2026-10-18 04:34:01
0
ferdie.labuschagn
Ferdie Labuschagne :
Baie goeie en groot boodskap.
2026-10-17 17:41:08
1
elsab2176
Elsabé :
AMEN
2026-10-18 06:19:03
0
spot.on.riaan.van
Riaan :
ooooo my hier gaan ons gaan na die grood boek asb
2026-10-17 14:40:50
1
richardloggenberg
Richard Loggenberg :
Ja sy is
2026-10-18 03:43:43
0
poppie.swanepoel5
Poppie Swanepoel :
dankie pastoor dit is waar🙏🙏
2026-10-17 07:35:34
0
To see more videos from user @pastorbrendastlm, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About