@soeker73: Mamma, ek leef nog – deur Soeker ’n Hartverskeurende lied oor ’n kind wat grootgeword het sonder die liefde en aanvaarding waarna sy altyd verlang het. Oor stilbly, verwerping en die seer van ’n ma wat nooit werklik gesien het nie. ’n Dogter wat ophou roep, maar nooit ophou liefhê het nie. Want soms wil ’n kind nie gered word nie… net geliefd voel. #soeker #AfrikaanseMusiek #mammaekleefnog #aanvaarding #fyp @Nadine