@boervrousmithie: Hoe lyk dit as ñ gemeenskap saam staan. Dankie vir elke een van julle🤍

BoervrouSmith'ie 🇿🇦
BoervrouSmith'ie 🇿🇦
Open In TikTok:
Region: ZA
Saturday 17 October 2026 19:27:04 GMT
175250
13646
612
573

Music

Download

Comments

jonny_diezel
Jonny_Diezel :
Die Boere volk is n unike gemeenskap.....hulle kyk so mooi na mekaar en ek is trots op julle.....en voorspoed met jou swangerskap. GOD het sy beskermde hand oor jou.....
2026-10-17 20:58:20
100
imeldarosiee19
MellaH2AWife 🇺🇸🇿🇦 :
Dis nou letterlik geluk saam met ongeluk .. dit is flippen AMAZING verby! Sulke verhale gee mens soveel moed!! Dankie vir die deel
2026-10-17 19:38:39
67
nkvanrooyen
NK_vanRooyen :
Hoekom huil ek elke dag op die app[Broken heart][Teary eyed]beautiful storie
2026-10-18 03:53:14
74
cilia.du.plessis6
Cilia Du Plessis :
Dankbaar dat jy self die storie kon vertel. Lief Vir jou
2026-10-17 19:38:24
34
juampie1
Juan Pienaar :
What the enemy meant for evil and destruction, the Lord has turned around for your good. God takes a disaster and make something beautiful! He uses His children to be His hands and feet in time of need. He is our very present help in times of need! What a faithful Father!
2026-10-18 09:54:48
21
christanieuwenhuizen
Christa Nieuwenhuize :
wow...as God werk kn geen mens Hom stop ni...H maak deure oop wat geen mens kn sluit ni.....HalleluYah 🥰🥰
2026-10-17 20:11:02
24
michelle.scheel3
michelle scheel :
agh wow, what a testimony!! Die Here is so so so getrou!!
2026-10-17 21:59:55
8
usersuq123
Susan Botha589 :
Dis amazing mag jul Boerdery van Krag tot Krag groei🌸🌸🌸
2026-10-17 20:01:23
18
liewe.ria
Love ❤️ hurts :
..julle is 2 sulke dierbare mense. Ekt nou lekker saam gehuil. Baie sterkte. 🙌
2026-10-17 21:17:49
15
nicolienmarais265
Nicolien :
Dewet Buchner is n yster.
2026-10-17 20:09:32
13
therseusnel
therseusnel :
So bly vir julle wens julle net voorspoed toe
2026-10-17 20:05:57
11
rita.henery
RITA :
Seëninge ontelbaar. God is goed altyd 🙏🙏wees Geseënd met al julle nuwe diere🙏🙏🙏
2026-10-17 20:11:51
8
theuns58
Theuns :
Die Here beloon en seën harde werk.
2026-10-17 21:12:53
7
christafernandezp
momsickle :
trane loop van dankbaarheid saam met julle 🥰
2026-10-17 21:02:53
6
driens1998
Driena 🌻 :
Die Here het met ‘n plan gewerk vir julle al daai seer het soveel mooi gebring op die ou einde ❤️
2026-10-17 20:43:21
8
rassie_griebenow
Rassie_Griebenow 🇿🇦 :
God is groot.
2026-10-17 20:52:35
5
piet.van.zyl83
Piet van Zyl :
Die genade van die Hemelse Vader is oneindig.
2026-10-18 04:06:22
7
leanne.jacobs6
Le-Anne Jacobs :
God seen julle 🥰🥰🥰
2026-10-17 20:49:28
5
pampoenie1
✝️💕🐾EUREKA🐾💕✝️ :
Ai hoe hartseer is ek nou as ek luister na jou.😢🫂Bly jy kan die storie met ons deel.Mag Jesus julle seën in julle boerdery. 🙏🙏♥️♥️
2026-10-17 20:13:08
7
charmaine.cloete28
Charmaine Cloete :
Die Here... jy sal deur die vuur stap..maar as jy fokus op My gaan jy nie soos rook ruik nie....🥰🥰But God....
2026-10-17 20:29:38
13
johan1980steyn
Johan - KwaZulu Paint 🇿🇦 :
Daar is nog goeie mense. Die Here voorsien aan sy kinders.
2026-10-17 21:23:25
7
myusername008
🦂Manda Official. :
Jy sien God seën Sy kinders🥰🥰
2026-10-17 20:00:12
5
gothlain75z
Elain :
How great is our God... 🙌🙌🙌 Sjoe loop die trane weer vrylik oor my wange... Jou stories is so groot getuienis van God se liefde...
2026-10-18 07:23:44
5
kalahari1984
Elana :
Dis wie ons is, en hoe ons aanmekaar gesit is .. As ons saamstaan mense, versit ons berge.. Soooo bly vir julle
2026-10-17 20:42:36
14
To see more videos from user @boervrousmithie, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About