@kalliekriel: Khampepe-kommissie: Gerrie Nel doen aansoek om Mbeki te kruisondervra rakende ANC-terreurdade soos landmynaanvalle op burgerlikes. @AfriForum het ’n amptelike versoek aan die Khampepe-kommissie van ondersoek gerig dat adv. Gerrie Nel, hoof van AfriForum se privaatvervolgingseenheid, vir voormalige president Thabo Mbeki by dié kommissie kan kruisondervra. Die kruisondervraging sal verband hou met Mbeki se vermeende politieke inmenging om te verhoed dat hyself en ander senior leiers vervolg word vir die moord op onder meer Kobie van Eck en haar twee jong kinders, Nelmarie (8) en Nasie (2) in ’n ANC-landmynaanval op 15 Desember 1985 naby Musina. Wyle Dirk van Eck het AfriForum in 2007 amptelik versoek om te help toesien dat sou misdade uit die verlede vervolg word, daar ter wille van gelykheid voor die reg ook gevra moet word dat ANC-leiers soos Mbeki, wie se amnestie-aansoek afgekeur is en wat na bewering deelgeneem het aan die besluite wat die ANC gedurende Junie 1985 by Kabwe in Zambië geneem het om onskuldige burgerlikes met terreurdade so landmynaanvalle te teiken, vervolg word vir hulle aandadigheid aan die growwe menseregteskendings wat uit dié besluite voortgevloei het. Die Khampepe-kommissie is tot stand gebring nadat die familie van die Cradock-4, soos Van Eck destyds, druk begin toepas het om te bepaal in watter sake Mbeki en ander polities ingemeng het om te verhoed dat diegene vervolg word wat verantwoordelik gehou kon word vir die moorde op hulle familielede. Dié kommissie se doel is daarom om ondersoek in te stel na die redes waarom individue wat verantwoordelik was vir politieke misdade tydens die apartheidsjare en nie amnestie gekry het nie, nie vervolg is nie.

Kallie Kriel
Kallie Kriel
Open In TikTok:
Region: ZA
Sunday 18 October 2026 04:25:05 GMT
9497
406
25
22

Music

Download

Comments

ben.barnard20
Ben Barnard :
Dankie dis hoog tyd, want hulle bly krap in die verlede en ons word vervolg, dis tyd Dat hulle antwoord, Baie Dankie vir julle goeie werk vir ons 🙏🙏🙏
2026-10-18 06:08:18
19
umbrellasew
Monaco Norway :
2026-11-02 19:14:40
0
jo865209
Joe :
Baie dankie en wel gedaan Afriforum!
2026-10-18 14:51:44
5
abc869918
abc869918 :
UITSTEKEND EN DANKIE
2026-10-18 11:42:10
2
roneljansevanr626
ronel :
wat help die ondervraging......
2026-10-21 08:58:17
0
trevor.colyn1
trevor :
Was Zuma nie in bevel van die ANC weernag nie 😳😳😳😳😳😳😳😳
2026-10-18 07:05:25
0
just_do_it_1973
#Just_do_it :
WELL DONE 💙
2026-10-20 13:26:53
0
christo.knoetze4
CDK :
Dankie
2026-10-19 12:56:06
0
roneljansevanr626
ronel :
wat hartseer is.....die moordenaars moet ons nou respekteer in hul besluite wat net als kan venietig
2026-10-21 09:01:10
0
umbrellasew
Monaco Norway :
2026-11-02 19:14:29
0
umbrellasew
Monaco Norway :
2026-11-02 19:14:26
0
umbrellasew
Monaco Norway :
2026-11-02 19:14:24
0
umbrellasew
Monaco Norway :
2026-11-02 19:14:20
0
eddieswanepoel2
Eddie Swanepoel :
lol lol lol lol
2026-10-18 11:07:22
1
stephen.van.heerd1
Stephen Van Heerden :
Dit is Reg hulle het Baie kinders en vroue virmoor maar hulle bly still daar oor en cyral ook 😏😏😏😏😏😏
2026-10-18 10:08:58
3
user7746166000480
leon :
hulle meot tronk teo
2026-10-18 11:12:45
1
kowiecoetzee4
kowiecoetzee4 :
Afriforum vat bul by die horings en suksesvol met als wat hul aanpak..jammer Mandela kan nie getuig oor sy bomplantings nie 👌👌👌👌
2026-10-18 21:29:11
0
dorie.van.heerden
Dorie van Heerden :
ons afrikaners kort dit om te hoor hoekom onskuldige mense in anc bomme hul lewe moes verloor.....ek ons tax betalers onderhou nog steeds die terroriste
2026-10-18 23:59:19
2
charleksteen3
Proud veteran Sapper :
💪💪💪
2026-10-18 05:40:54
3
adams5252
Adam Senekal :
🥰🥰🥰🥰
2026-10-19 16:11:08
0
tina.phipps8
Tina Phipps :
👏🏻👏🏻👏🏻👏🏻👏🏻👏🏻👏🏻
2026-10-18 15:44:40
0
wenzil54
Jonathan :
The coloureds, the blacks the Indians all of those who are not voting for or rejecting the EFF will find out once the poppo hit the fan... Afriforum investigating the killing of white people during the apartheid years whiles the blood of black people were flowing like a river each and everyday, so continue voting for these parties that's being funded by whites FAFO
2026-10-18 16:59:02
0
To see more videos from user @kalliekriel, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About