dit lyk heerlik maar ongelukkig sal ek dit nooit met oorstande biltong kan maak nie😂😂 biltong in ons huis hou nie
2026-10-18 19:32:10
13
Charlene :
die manier hoe ek fantaseur oor biltong!!!
2026-10-25 22:42:47
1
Gizelle Randell :
Ek werk self by Peppadew, en snaaks genoeg, ek eet nie eers regtig Peppadrops nie!
Maar as jy hierdie Peppadrops in die UK gekoop het, is daar ’n goeie kans dat ek self betrokke was by die uitvoer daarvan vanaf Suid-Afrika na die UK!
Hierdie produkte kom direk uit ons fabriek in Tzaneen.
Ons het selfs ’n Peppadew-tak in die UK
2026-10-18 18:52:19
2
Stan2026 :
Lyk lekker
2026-10-20 23:49:36
1
Andries Swart :
Lyk heerlik
2026-10-19 20:12:58
1
Dana👣0714666327 :
Dit gaan baie lekker wees dankie vir die deel.
2026-10-19 05:22:05
1
lukas :
dit lyk lekker tannie❤️
2026-10-18 17:38:46
1
LegacywithLizelle 063 3688 717 :
Dit lyk heerlik, gaan probeer
2026-10-19 08:28:59
1
OptiMams :
Dit lyk heerlik, gaan dit probeer
2026-10-18 20:15:25
1
julianahawkins161 :
👌👌water my mond nou. sal hom mos eet nou😁😁
2026-10-18 18:45:41
1
DatColouredGirlVibeUK🇿🇦🇬🇧 :
Ohh now that looks yummy 🥰
2026-10-19 13:55:00
1
Marian :
Ooh yum. Your food always looks so delicious 🤤
2026-10-18 21:30:15
1
Nelmarie :
lekkkerrr
2026-10-18 18:49:19
1
💝Heidi💝 :
Dit lyk heerlik 😋😋
2026-10-18 18:05:04
1
🌅🧡Nathan🐝_💛VIBES12🧡🌅 :
mhmmm lyk lekker😋❤️❤️
2026-10-18 18:11:24
1
Yolandi_Saffa_in_England :
Elmie, jy het ’n talent om ’n mens honger te maak wanneer jy vyf minute terug nog heeltemal fine was. 😂❤️Jou resepte is altyd so lekker, fancy eenvoudig en doenbaar. Moet nooit ophou post nie! 🌸🌸🌸
2026-10-18 18:39:34
1
des_hair_artist✂️🇿🇦 :
Yummy
2026-10-18 17:34:09
1
Erika Badenhorst :
Dit lyk heerlik!
2026-10-18 19:28:11
1
Frances :
😋😋😋🥰🥰
2026-10-19 00:38:40
1
Elzan | Braai & Home Cooking :
🤤🤤🤤
2026-10-19 10:04:13
1
🛟 TIK TOK OUMA 🛟 :
❤️❤️❤️
2026-10-20 12:47:59
0
To see more videos from user @elmiemunday, please go to the Tikwm
homepage.