@albertvanwykofficial: 3 redes hoekom jy altyd jou eiendom in 'n Trust -> Company Struktuur wil sit 👌🏻☺️ #propertyinvestment #albertvanwyk #millionaire #eiendom

Albert van Wyk
Albert van Wyk
Open In TikTok:
Region: ZA
Monday 19 October 2026 05:08:55 GMT
166727
4671
169
2902

Music

Download

Comments

reality9111
@. :
can you put vehicles in a trust or is it only assets
2026-10-19 14:51:49
1
daveschaff
Dave schaff :
Gov, should really look at this and start re evaluating this.
2026-10-19 16:26:48
0
user1783041137012
Unique :
Can u say it in English. Good information, understood half of what you said.
2026-10-19 08:44:59
0
marianda_0
Marianda :
Staan stil en kom tot die punt
2026-10-19 10:54:31
85
swane99
Swanepoe :
hi I have a house that is in a company is. in your video you talk about company trust. a company and trust is different.
2026-10-19 11:12:49
0
raymondsteyn981
Ray :
En indien die eiendom nou klaar op my naam is?
2026-10-19 18:35:13
1
rickfury46
DJ Raps :
mense as jy 1 eiendom het vermy n trust
2026-10-19 07:28:29
17
franciscogonsalv419
Francisco Gonsalves :
banana telephone number give me a telephone number
2026-10-19 16:02:53
1
aroila5
Arèl :
my pa se boedel vat al 5jaar
2026-10-19 13:00:05
10
tzaricky
TZAricky :
hoe vorm j n company structure
2026-10-19 16:57:00
0
hiddenhandchronicles
Hidden Hand Chronicles :
Dankie Spiderman
2026-10-19 11:54:41
8
angeliqueduplooyc
Angie :
Dankie Albert ✨ so goed verduidelik en baie goeie advies.
2026-10-19 06:29:46
9
lala_holtzhausen
❤️‍🔥 xMFx_June 💋 :
Dan verloor die company als en jy verloor jy jou huis
2026-10-19 15:26:56
1
mdp0986
MDP :
Ek het nou vetskriklik baie probleme gehad met my pa se huis wat in n trust was, en op die einde van die dag moes ek paar duisend betaal om die eindom te red anders Kan die staat die eiendom vat. Nooit sal ek my eiendom in n Trust sit nie.
2026-10-19 07:09:36
5
dino_gerber
Dino Gerber :
Dankie Albert
2026-10-19 11:11:52
1
christalzeejackson
Christal Zee Jackson :
ek het jou gekontak niemand antwoord nie
2026-10-19 14:14:13
1
the.onek.consultancy
The OneK Consultancy :
🙄 en wees eerlik asb: "Company trust" = Additionele koste per maand. Mens moet dit inag neem!
2026-10-19 07:15:34
12
mydollaplan
Dolla :
Albert dit is die beste raad ooit Dankie
2026-10-19 06:35:09
1
uaisana69
Uaisana :
Ek sal baie graag in dit kyk. Dankie.
2026-10-19 11:42:46
0
nicomoolman
Nico Moolman :
Nee wat jy Val uit die bus uit,wat as jou besigheid vou en insolvent verklaar
2026-10-19 12:23:12
0
tzaricky
TZAricky :
vertel my meer
2026-10-19 09:33:41
0
bronco26829
Bronco :
"Property" = Eiendom
2026-10-19 14:47:36
2
frenchie997
Frenchie :
wat gebeur as jy die huis vou verkoop Terwyl die huis in die trust is?
2026-10-19 12:08:39
0
danieshai
DanieShai :
wat gebeur as hy in n BK sou wees
2026-10-19 12:18:11
0
ecoxtremersa
Eco Xtreme :
Ek soek daai tshirt
2026-10-19 12:11:45
0
To see more videos from user @albertvanwykofficial, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About