@chandremusic1: 🎶🔥 SEKELBOS, ONS KOM GROOT KUier! 🔥🎶 Kom join my Saterdag, 24 Oktober 2026, by Sekelbos vir ’n show wat jy nie wil misloop nie! 🎤🎵 Ons gaan lekker kuier met ’n paar treffers van die 80’s tot nou! 🙌🔥 Bring jou vriende, kom geniet die lekker atmosfeer en sing sommer saam! 🍻🎶 Sien julle by Sekelbos! 😎🎤 #ChandreMusic #ChandreMatthee #Sekelbos #LiveMusic #LiveShow