dame ek het vandag di selfde sms gekry maar ek hetti geandwoord ni al hoewel dit van mtn af was, ek het ontmiddelik geweet dis fraud
2026-10-19 17:14:16
15
Hyacint_Rayters :
Ek hoop u het laat mtn u nommer op hulle watchlist sit. Dit het met my ook gebeur woensdag maar gelukkig het ek vinnig gespeel
2026-10-24 08:53:13
0
Sammygirl271 :
Enige number wt ek antwoord is my man sin. Ane numbers antwd ek niks ni
2026-10-19 18:07:19
23
vlooi :
hulle stuur al hoeveel keer verkeersafdeling ek het n fine maar het 1jaar terug my kar verkoop. ek delete dit net want hetal verkeersafdeling gebel maar kyk op rekenaar my naam is glad nie daarop op enig voertuig nie. hulle stuur ook n link en die 1ste keer het ek ingegaan maar wys nie n foto of waar die fine was nie niks nie net bedrag
2026-10-19 18:22:22
3
Joanie Brandt :
Dankie skat vir die inligting jy moeti n geseënde nagrus he
2026-10-19 18:36:50
6
Juleen Joa Maart :
Also I've been receiving verification codes the whole morning for WhatsApp, Instagram and Facebook.. I didn't ask for any and Facebook notified me that someone is trying to access my account from East London.. Hubby told me not to enter any numbers, they are trying to hack my accounts.. 😞😞
2026-10-20 13:28:42
3
shanel❤️ :
Hulle is weer biesag met my bank account op Uber... Rides gaan af what ek nie van wietie
2026-10-20 11:13:31
2
Mina :
dnkie my skt
2026-10-20 21:01:18
1
Valencia :
Happened to me in July while I was busy with my sister's funeral, both numbers and people where paying these scammers on my numbers coz they thought it was me
2026-10-20 14:38:47
1
Zoe :
Ekt my foon gestel slegs my kontaks op my foon kan my bel
2026-10-20 19:48:57
2
lee :
dnki my skt...joh is bad😮💨
2026-10-20 20:00:37
1
ace :
Thank u. God bless us all
2026-10-20 21:15:36
1
user6608775482537 :
Dankie vir die waarskuwing dame
2026-10-20 19:47:15
1
Eddy :
Thank you 🙏
2026-10-23 18:53:49
1
happy.young.mom :
hulle dit laas reg gekry met my pa en sy hele WhatsApp gevra vir ewallets en cash sends die arme mense stuur toe want hulle voel toe jinne my pa moet seker regtig ini nood is want hy vra nooit nie
My pa het so sleg gevoel
2026-10-21 05:51:17
1
Liefie :
Dankie vir die warning
2026-10-20 20:51:42
1
Joelene February :
het nie opgetel en geblock
2026-10-19 16:30:29
6
user7739261885232 :
amen
2026-10-23 20:30:11
1
user1912098766748 :
Hi Laverne my kinders weet net my familie en vriende se nommers antwoord ek NII my foon ni. [Heartwarming]
2026-10-20 06:48:06
1
reneciabrownxx :
Ek tel glad nie unsaved nommers op nie . As jy my soek en dis dringend, sal jy my n whatsapp of email stuur as dit inverband met werk is . Enigste nommers wat ek optel is my partner, gesin en die wie saved op my phone is . Vir som mense kan dit moeilik wees , maar dis hoe ek probeer scams en goed prevent
2026-10-24 19:23:46
1
Soraya Charles Petersen :
yes I got an SMS too ,I just flagged it as scam
2026-10-20 19:41:20
1
zoe :
dit het met my gebeer ek het OTP nommer terug gegee my gout Suma agter gekom en my account gefreeze
2026-10-19 18:42:37
2
Joelene February :
hi ek ook vanoggend
2026-10-19 16:29:58
1
Chimonray_Jaftha🍒✨️ :
hulle kom elke keer met n nuwe trick uit tricks wat n mens nooit sal aan dink n mens moen altyd alert en vinnig dink😳
2026-10-20 10:08:16
2
To see more videos from user @lavijayjay, please go to the Tikwm
homepage.