@11lines.co.za: 🩴 PLAKKIE SEASON IS HERE! ARE YOUR HEELS READY? Dry, rough heels? Try this simple trick using Castor Oil with Vaseline or 11 Lines Advanced Rescue Cream to help soften and moisturise those summer heels! 💚 Because nobody wants heels that catch on the bedsheets! 🤣 #PlakkieSeason #DryHeels #CastorOil #11Lines #JyVraEkGeeRaad

11lines.co.za
11lines.co.za
Open In TikTok:
Region: ZA
Monday 19 October 2026 17:06:30 GMT
90410
1545
33
714

Music

Download

Comments

usereptws1ends
Leonie Visage :
epimax foot cream werk soos n bom!
2026-10-19 18:19:57
5
elsabe66
elsabe66 :
Ek vra maar net..... die is HIERDIE dame se post. Hoekom is daar mense wat "ander" produkte adverteer en raad gee? Vra namens n vriiend🫣
2026-10-20 03:44:58
0
jazi412
Farty :
Vaseline works perfectly
2026-10-20 13:37:12
1
nikitamnawrattel
Nikita Nawrattel :
Alpha hydroxy acids remove dead skin after 7 days. 15 plant extracts including ginkgo biloba, green tea and vitamin E intensely moisturise, leaving feet soft and silky smooth.
2026-10-20 12:05:47
0
ollie055
Jackie :
trek jy kouse aan of sit jy n sakkie oor
2026-10-19 17:34:21
0
claudia_lallas
Claudia :
enige castor olie?!
2026-10-19 20:23:50
0
chris88gm
Chris88gm🇿🇦|curlyhair :
Hoekom Was my hakke fine heel jaar? Nou wat ek my tone moet wys is my hakke stukkend Eish. Dankie vir die raad gaan dit definitely try
2026-10-20 13:41:35
1
nix7026
nix :
dit maak my voete so warm en dit gly in my skoenne
2026-10-20 19:07:56
0
jaco.luiters
Jaco Luiters :
My hakke lyk nie so nie. Ek leef in my plakkis 24/7
2026-10-20 06:55:33
0
stefna25
GroeiSaamMetStefna :
Help ons met ons hakke. Vaseline met castorolie. ek sal dit onthou, want ons kan nie so in die strate loop nie.
2026-10-20 08:02:15
1
mariusduplessis1963
Marius :
Ek gebruik Karoo heelbalm, enigste produk wat my help vir my voete en hande, het wintershande
2026-10-20 09:47:16
0
marelisedebeer
marelisedebeer :
Myne het so gelyk... ek gaan jou tip ook probeer... Hoor my uit. Ek smeer al n jaar lank Dawn Argan oil cream en als is gesond en weg😁
2026-10-20 16:22:37
0
annamarieheystek
Annamarie 💟💕💯💫 :
ek gebruik deep heat roll on en vicks
2026-10-20 10:47:24
0
okkiekettiesgail
Okkie Ketties :
room nodig ja gaan kyk op you tube vitamin deficiency
2026-10-20 02:39:05
2
rooikopfouche
LF🇿🇦 :
smeer jou voete met room elke aand nadat jy gebad het en dra kouse. ek doen dit al van kind af. my hakke en voete nog nooit so gelyk nie en ek dra plakkies en tekkies.
2026-10-19 19:19:50
1
marimarais1
🌼🌻🌹Marí 🌹🌻🌼 :
🥰🥰🥰 dankie vir die wenk ek love my vissie plakkies🤣🤣🤣
2026-10-19 17:34:22
1
digital.wife77
Digital Wife 0711373339 :
Ek gaan vandag vir my Master olie kry
2026-10-20 06:41:26
1
liesl.louw.bou.jou
Liesl Louw / 062 257 5257 :
dankie vir die tip
2026-10-20 02:39:59
1
stephanie.cawood
Stephanie Cawood :
Watter groote Vaseline gebruik jy vir die mengsel?
2026-10-24 19:18:34
0
lani_vermaak
Lani :
Glycerine, Surgical spirits en water - Meng selfde hoeveelheid van elk in n spuit botteltjie. Spuit en vryf in op voete trek kouse aan. Ek smeer sommer hele voet. Werk soos n bom.
2026-10-22 14:45:39
0
brayaustin33
brayaustin33 :
Sny net dai voet af. Niks probleme meer nie
2026-10-20 04:52:30
1
user5803283811184
user5803283811184 :
2026-10-20 11:54:44
0
annelie490
Annelie :
😳😳😳
2026-10-20 03:41:45
0
To see more videos from user @11lines.co.za, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About