Ek het nog nooit van so lekker werk gehoor nie. Jy is so gelukkig. 🥺
2026-10-19 19:33:39
107
shauninmotion :
Amper sny jy jou oor af😂
2026-10-20 20:36:13
1
tash :
dit klink soos n plesier en breath of fresh air😁meer tyd vir huis en jou familie en jouself
2026-10-19 19:39:01
53
Camila Ndlovu :
“Corporate girlie by day content creator by night” crew🫶🏽
2026-10-20 18:55:58
5
Zoë 🍒 :
The dream 😭
2026-10-19 19:39:31
0
rooida7 :
hi wat het geword van die jury duty. of mag jy Nog niks van daardie saak disclose nie?
2026-10-19 19:40:14
6
YS :
Aaaawh ... beste tye ooit!! Love you long time Megs[Heartwarming]
2026-10-19 23:29:54
1
Ash_2.0 :
Doen dit net jy sal ‘n sukses maak daarvan🥰
2026-10-19 20:11:05
2
Jackie Roodt ❤️ :
Hoe is oorsee se smaak oor kos teenoor suid Afrika? Proe dit die sele?
2026-10-19 20:06:23
2
Chloe♡ :
- kan ek ook daar kom werk, 3 ure n dag😭.
2026-10-19 19:39:28
1
Oddy :
baie besig doen alles dis die suid afrikaner in jou... our work ethic.
2026-10-20 18:48:40
1
nanshi1 :
white carrot ..smak dit soos die gewone 1
2026-10-19 19:40:34
2
Bernadine :
so jy is jack of all trades
2026-10-20 16:40:28
0
vetha :
Jou oe is pragtig sussa🥰🥰
2026-10-19 19:51:29
3
user3093595270074 :
Bly jy is so gelukkig by jou werk 🥰
2026-10-19 19:47:17
4
Salome Kapp :
Joh stadig met daardie mes😂😂😂
2026-10-19 20:29:22
2
Lee123 :
Jy lyk so kalm en rustig alhoewel jy n P.A en all rounder is ❤️wat is jou geheim? Ek is gaaaaar! Werk ook in corporate. Ekt geen energie nie. Skaars energie vir Kook. Jou content inspireer my x dankie
2026-10-20 09:17:54
1
Annie :
Waar het jy jou Damascus messe gekoop?
2026-10-19 20:10:37
1
Zee :
U se jokes laat lag my so lekker 😭
2026-10-19 20:43:49
1
DellieM50 :
Ek sal sooo n werk love. Joh ek werk kak ure. Maar nou ja het darm werk.
2026-10-20 04:54:27
1
55+AuDHD :
(10-4)Mon - thurs = 24 + (10-1)3 on Friday = 27. how do you make up another 10,5hours /week?
2026-10-20 09:31:38
0
wildaboutadmin :
Go PA girlies!! We rock 🤘 and the Saffa girls work excellently!
2026-10-20 12:30:38
1
To see more videos from user @the_saffa_in_scotland, please go to the Tikwm
homepage.