@anchen_magneticmomethod: Mamma, hoeveel keer het jy al gewonder hoe jy ekstra geld in die hande gaan kry vir Desember? 😅🎄 Geskenke, kos, vakansieplanne en kinders wat ook graag iets spesiaal wil hê… terwyl die gewone rekeninge steeds betaal moet word. En dalk het jy al gewonder wat jy kan verkoop, waar jy kan sny of waarop jy nog kan spaar. Maar wat as jy eerder ’n nuwe skill kan aanleer om ’n aanlyn inkomste te probeer bou? Ek is ’n gewone mamma in Suid-Afrika wat besluit het om digitale bemarking te leer. Met die opleiding en digitale produkte wat reeds beskikbaar is, kan ek leer hoe om aanlyn te bemark sonder om my eie produk van nuuts af te skep. Jy hoef nie jou huis leeg te verkoop om te begin leer nie. Jy hoef ook nie eers jou eie produk te ontwerp nie. Wil jy verstaan hoe dit werk? Ek nooi jou na ons GRATIS masterclass waar jy meer kan leer oor hoe mense aanlyn besighede bou en hoe jy kan begin. Comment “CLASS” en ek stuur vir jou die link. Kom leer eers wat moontlik is, hoe dit werk en wat dit van jou gaan verg. Geen gewaarborgde inkomste nie — net ’n geleentheid om nuwe skills te leer en jou opsies te ontdek. #AfrikaanseMamma #DigitaleBemarking #AanlynBesigheid #EkstraInkomste #WerkVanDieHuis

@werkvanhuis.anchen
@werkvanhuis.anchen
Open In TikTok:
Region: ZA
Tuesday 20 October 2026 06:15:55 GMT
185
5
1
1

Music

Download

Comments

renatamatthysen
Renata M :
Class
2026-10-20 06:41:34
1
To see more videos from user @anchen_magneticmomethod, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About