@afrikaansdotcom: MALVALEKKER-YSKASTERT 🥧 ’n Malvalekker-yskastert is 'n klassieke treffer! Hoe kan iets dan fout gaan met kondensmelk, malvalekkers en Tennisbeskuitjies? Wie gaan binnekort hierdie Suid-Afrikaanse lekkerny maak? Hier is die resep: Bestanddele: 1 x 385 g-blikkie kondensmelk 125 ml suurlemoensap 250 g malvalekkers, gesnipper 12 verglansde kersies, gesny 1 x 440 g-blikkie fyngesnipperde pynappel, gedreineer 500 ml vars room 200 g Tennis-beskuitjies Metode: Meng die kondensmelk met die suurlemoensap. Voeg die malvalekkers, kersies en pynappel by. Klits die room goed styf en meng dit by. Pak ’n laag Tennis-beskuitjies in ’n vierkantige bak. ⁠Gooi die vulsel versigtig oor die beskuitjies en verkoel. #afrikaansdotcom #afrikaans #karoomanna #KookDit #malvalekkertert

AfrikaansDotCom
AfrikaansDotCom
Open In TikTok:
Region: ZA
Tuesday 20 October 2026 09:57:35 GMT
18012
445
8
256

Music

Download

Comments

.mariepienaar
Maria Pienaar :
heerlik
2026-10-21 09:02:20
0
m..e4066
M. E :
👌👏lyk lekka heerlik.🥰🥰
2026-10-21 12:34:18
0
marietjie.van.asw2
Marietjie van Aswegen :
♥️♥️♥️yummy lyk heerlik
2026-10-20 11:16:24
1
user7921822569735
mands :
resep asb
2026-10-20 16:18:01
0
t.leo359
T.Leo :
resep
2026-10-20 15:24:40
0
lindaleroux161
Linda Le Roux :
Lekker! Ek maak dit altyd
2026-10-20 13:30:21
0
magda.vander.walt
Magda Vander walt :
[Heartwarming][Heartwarming][Heartwarming]
2026-10-21 16:25:59
0
natty6344
natty :
🥰🥰
2026-10-21 17:52:24
0
To see more videos from user @afrikaansdotcom, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About