Jy sal daai Toyota ry vir die res van jou lewe.Jy sal nie spuit wees nie gear lock hom en tracker hom .
2026-11-05 10:58:54
1
Apple User74253221 :
Ek het al my 4 de fortuner gekoop sal nie verander nie sal
2026-11-04 10:25:33
0
You-Nique :
chery 9 wow. .
2026-10-20 19:05:29
3
Dupie :
GWM.... hulle is al 20 jaar in ons land, kwaliteit is puik. Ek persoonlik ry die H6 maar die Tank 300 of Tank 500 is meer in jou prysklas. Ek kon net die H6 bekostig
2026-10-21 08:17:16
0
Jr Brits :
try die 2026 ford territory titanium ek het die 2025 territory dark edition en ek is baie tevrede en jy het roadside assistance
2026-10-29 21:51:41
2
Cornia Claassens :
BMW X reeks is nice en dan hou ek van die BMW 335i M alhoewel dit nou n sedan is.
2026-10-20 16:57:08
1
Stefny-Ann Du Preez :
Honestly. Lekkerste runaround kar met spasie vir kids en boot spasie is great Nissan Xtrail 2.5 Acenta Auto . Niks fancy but gets the job done
2026-10-26 13:12:22
0
HiluxGR :
Jy is te grand vir n fortuner
2026-11-08 21:08:38
0
⚡️🐃Buffel🐃⚡️ :
Mahindra scorpion n Z8L 4x4.en hy is n 7 seater so hy het lekker plek .en waarde vir geld💸
2026-10-21 15:29:17
0
aysha :
JWM 4 by 4 Van and it is very reasonably priced too💯
2026-11-06 01:59:17
0
Jackie :
Gwm H6 all the way🙌🏼🙌🏼
2026-10-20 18:00:01
0
Outside the Box Events :
@bydmenlyn
2026-10-29 15:35:37
0
nick@1971 :
koop n 3.0 d4d Toyota fortuner of n 2.5 d4d.
jy sal nie spuit wees nie 300 000
2026-11-05 10:56:40
0
nick@1971 :
Service hom 10 000 kilos jy sal hom ry tot jy OUMA IS
2026-11-05 11:03:29
0
aysha :
Its very handy
2026-11-06 01:59:36
0
aysha :
Disappointing I agree 💯
2026-11-06 01:57:52
0
Dylan van der watt :
Chery Tiggo 9 of 7 hybrid
2026-10-23 11:52:41
0
Craig Herzfield :
what about a Kia Seltos
2026-10-25 13:03:07
0
TIAAN PISTORIUS :
Die nuwe Hyundai Tucson N-line. Het al die bells en whistles selfs ‘n goeie sound system. Relatief reliable
2026-10-26 13:19:08
0
Marley van den Heever🎀 :
My VW Tiguan het al die bells en whistles en ek is so so happy met my kar. Hy is n suv, classy, tegnologie en dan natuurlik al die extras. Beste koop ooit🥰 hoop jy vind jou kar waarna jy opsoek is
2026-10-24 20:48:54
0
Benjamin Welding :
Volvo EX30
2026-10-26 13:04:59
0
Dirk :
Het jy al die Volvo xc60 proebeer?
2026-10-28 17:19:41
0
ChristelleGrobler :
BMW SUV en diesel verbruik fantasties!
2026-10-20 17:16:14
0
To see more videos from user @desirebandeirasaffa, please go to the Tikwm
homepage.