@bresciabiancobadenhorst:

» Bɾҽʂƈια Bιαɳƈσ-Bαԃҽɳԋσɾʂƚ «
» Bɾҽʂƈια Bιαɳƈσ-Bαԃҽɳԋσɾʂƚ «
Open In TikTok:
Region: ZA
Wednesday 21 October 2026 14:00:00 GMT
3762
175
25
17

Music

Download

Comments

christafitchet
Axe Woman :
ek het bipolar
2026-10-21 15:53:57
1
mother_clucker0
mother_clucker :
People should be educated before judging!
2026-10-26 05:56:07
1
dave1979_botha
dave1979_botha :
Ek het Bipolêre Tipe 1 en was 8 keer in ICU ná selfdoodpogings. Ek stem saam met Brescia. ❤️My familie en lewensmaat raak ook soms moeg. Geestesongesteldheid raak ons almal. �
2026-10-22 02:27:46
3
cindypienaar862
Cindy Pienaar :
Dankie hiervoor. Niemand verstaan hoekom ons so in ons doppe klim met iemand in jou huis met Bipolar. Ons is konstant "on call". Konstant op die agtervoete en op ons hoede. Medikasie hou al die mosaic aanmekaar maar soms skyn daai skrefie lig deur en verblind dit alles om hulle.
2026-10-21 16:03:34
1
esterhelena279
Esbes... :
DIT IS N MOEILIKE ONDERWERP BAIE DANKIE VIR JOU💙💙
2026-10-21 18:57:00
1
marinajvv
Marina J v Vuuren Trots OAK :
Ek het dit ook en eers 17jaar gelede gediagnoseer[Heartwarming]
2026-10-21 19:11:38
1
petroprinsloo15gmail.co0
Petro :
SOO waar dis erg
2026-10-21 16:06:02
1
user8175509910830
Winnie :
Hartseer
2026-10-21 16:07:30
1
natz_1974
Natz@1974 :
Ek is in 2006 met BMD en Borderline personality disorders gediagnoseer. My oorlede man en my 2 girls het die pad saam my geloop, selfharm, vele pogings van selfdood en rokelose geldspandering. Ek weet wat ek aan my gesin gedoen het ... en ek probeer dit opmaak elke dag dankie vir elke maat, kind, vriend, kollegas wat elke dag saam ons die pad stap...
2026-11-06 12:04:03
1
jeanneoelofse
Jeanne Oelofse :
Bipolar
2026-10-30 22:02:42
1
judithrothmann3
Judith Rothmann611 :
bipolar
2026-10-23 05:28:47
1
sylviavermaak5
Sylvia Vermaak :
🙏❤️🙏
2026-10-21 19:02:51
1
To see more videos from user @bresciabiancobadenhorst, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About