onthou..yster elke TWEEDE dag . saam vitamin C vir opname. glad nie elke dag nie. hy werk v 24h en oortollig kan skade maak. so gee 24h kans.
2026-10-21 18:34:21
9
user1943607749930 :
Asb kn EK di name sien,
2026-10-21 16:18:40
11
Miss D :
Enige probiotic recommendation for adults?
2026-10-22 11:26:14
0
Dinah-Lee Welding :
wat het gehelp vir jou Reflux babas want genade ek is al oor dit . ek se al ek dra n special parfuum want ek is permanent vol ots . al 2 my babas het erg reflux my baba van 5 maande is nou op die oomblik die een waarmee ek baie sukkel . en sy drink ook net borsmelk . enige raad ?
2026-10-26 12:46:15
0
Ashley Scheepers :
2026-10-21 18:46:28
2
Yolliemostert1🇿🇦 :
Kan jy asb die name van die goed gee asb en waar jy dit koop
2026-10-21 16:41:29
1
💜chellie001💜 :
hi, kan jy asb die fotos op sit van die botteltjies, ek is nou moeg om daai klein por-biotic botteltjie te koop vir ten duurste, en woeps dan is dit kla😂
2026-10-22 08:12:33
1
@MichelleDuPlessis18 :
Is alles by dischem?
2026-10-21 16:36:29
3
Elley :
liat asb die brands
2026-10-22 13:02:11
0
Ayesha Ahmed :
Baie dankie ek sukkel Baie met 2jare om te eet 🥰
2026-10-21 16:28:14
0
MariskaB :
Sal jy asb die name met ons deel? 🙏
2026-10-21 17:07:04
1
ジKwaaitjie :
my kinders is alles siek eke al deur vitamim
2026-10-23 09:21:58
0
RaisingBoys_2020 :
mamma ek ht onlangs di betteryou vit D spray ontdek en dit is AMAZING!!!
2026-10-22 05:09:55
2
marlizeheyns :
Wees net asb versigtig met yster. Ek het ñ maand gelede uitgevind dit kan lewer skade veroorsaak. Glo absoluut in aanvullings ens.
2026-10-21 17:41:06
1
Ashley Scheepers :
2026-10-21 18:46:23
2
Ashley Scheepers :
2026-10-21 18:46:31
2
Dee_Portwig 🌸 :
Gee jy enige ander multivitamine of net hierdie? 🥰
2026-10-21 18:58:48
0
✨ 💕Lee-Ann💕✨ :
Hi Kan ek dalk AL die naampies kry van hulle asb...
2026-10-22 17:35:07
0
ジKwaaitjie :
waar koop jull daai? watse hull pryse
2026-10-23 09:19:37
0
Maria@63 :
Hi, kan jy asb di name van alles gee asb.
2026-10-21 18:26:20
0
essie :
wat is die name brands van die 3 produkte mens kan nie sien
2026-10-22 05:51:59
0
Hot Mom 101 :
INSTANT ORDER! 💛 Dankie
2026-10-22 04:06:47
0
🎀💄🪶👛🌿💝🌻Hes🌸🦋🌧🤲👑🌊 :
🔥 JY is 1 AWESOME mamma
2026-10-21 16:56:06
0
To see more videos from user @desirebandeirasaffa, please go to the Tikwm
homepage.