@kitkat043: #nostalgia #memories #memoriesbringback #chappies #gum

GISTER SE MOOI
GISTER SE MOOI
Open In TikTok:
Region: ZA
Wednesday 21 October 2026 17:45:56 GMT
5129
130
41
13

Music

Download

Comments

johan.s128
Johan S1 🇿🇦 :
Ja kyk ons het chappies gekou tot ontsteltenes vir die grootmense😁😂
2026-10-22 02:42:59
2
connieakamaxcons
Connie :
Yup dit was my Encyclopedia Britanica, hoe meer ek gekou het hoe meer het ek geleer. 😂😂
2026-10-22 14:32:48
2
janswartz42
janswartz42 :
dankie ek onthou dit bubbles geblaas
2026-10-22 05:55:40
1
jacobjacobusbarna
Jacob jacobus Barnard :
Ja ek onthou die happies nog Baie goed sterretjie
2026-10-21 17:59:25
2
willemcoetzee711
Willem Coetzee :
i remember chappies
2026-10-21 18:41:13
1
gerhard.ford.fan
Gerhard ford fan :
Sterretjie. Om te dink in my Jong dae. Was ek mal daar oor. En die geskryf binne in.
2026-10-21 18:22:24
1
user3843339156928
Henk :
Was altyd interresant gewees om te lees was ons Google daardie jare lol
2026-10-21 19:40:23
1
dawidolivier53
user7238739798916 :
Happiest gekoop net om te leer wat daar staan 👌👌👌🥰🥰🥰
2026-10-21 17:52:20
1
stefduraan
🕊️ Stef Big Show. 🇿🇦 :
Ons Google en ensiklopedië gewees.
2026-10-21 19:58:34
1
moira.coetzee6
Moira Coetzee :
Ja baie van da chappies gekoop
2026-10-21 18:06:32
1
frikkievn11
Fred :
Onthou al te goed.🤗🙏🥰
2026-10-21 21:08:20
1
oompie419
oompie :
Ons het n Vhappies Gabriel in Mayfair JHB gehad en hulle het Sweety Pies ge.aak die origional enes nie vandag se fakes nie [Naughty]
2026-10-24 07:56:50
0
apievdmerwe
Amanda V. DMerwe :
ja dit was altyd lekker om dit te lees
2026-10-21 18:20:08
1
anellbotha
Anell :
Ja ❤️❤️
2026-10-22 03:33:30
1
user6297793374050
Anton :
Ja ons het altoos die Chappies Google gelees sonder val. 💯💯🥰🥰😳
2026-10-23 07:45:43
1
rita.diedericks3
ouma rita :
Dis verseker gewees😁😁😁😁😁😁😁
2026-10-21 18:45:31
1
antionette957
SPROEITJIES VIP MOD 💛💛💋 :
CHAPPIES
2026-10-21 22:04:20
2
juanjansevanvu780
juanjansevanvu780 :
🥰
2026-10-22 13:38:59
1
fredgouws
fred :
👍👍
2026-10-21 17:55:18
1
gideonslabbert2
Lal ( Die Losmakers) :
👌👌👌🥰
2026-10-23 18:15:43
0
To see more videos from user @kitkat043, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About