@pastorbrendastlm: #fyp #PastorBrenda #christiantiktok #creatorsearchinsights #prayer

pastorbrendastlm
pastorbrendastlm
Open In TikTok:
Region: ZA
Thursday 22 October 2026 06:56:43 GMT
4231
470
68
56

Music

Download

Comments

user9570098196914
rachell :
Bid vir my ook my man drink so dit lyk of ek Wil op gee
2026-10-22 12:46:32
3
diane.september8
Diane September :
Dit is maar net hoe sterk jou geloof is, jy Kan happy opstaan, jy hoef nie Dat problems jou onder kry nie, God dra jou Hy se glo in my ek Sal jou deure oop maak, is net vashou in geloof, ek gaan net op my kniee as ek somtyds so voel maar ek staan vas, dit Kan klink ja soos Baie mense se jy bid maar niks Kom reg nie, as jy geloof het Sal jy voel soos een wat die werd best so happy voel jy, glo en vertrou op die Here, he will never forsake us he carry us thru this pain but it's just to believe and have faith patience believe that is what God wants from us. 🙏🙏🙏🙏🙏
2026-10-28 15:44:00
0
rika.niemand.snr
Rika Niemand Snr :
Ek gee op ek bid al twee jaar om te trek van die plek kan nie meer nie
2026-10-22 10:17:24
3
maggiemagda82
❤️💋Maggie💋❤️ :
ekt dai boodskap so nodig gehad vandag... want eks moeg
2026-10-22 10:10:23
2
amanda.du.toit13
Amanda Du Toit :
Almal anders kan maar wegbly Pastor, nie ek nie. lol..n joke. Ek hoor jou...ek het partymaal ook geen krag maar God dra my altyd daardeur. Ek kry altyd krag van God af wat ek nooit gedink het ek het meer nie. Lief vir jou x
2026-10-25 07:47:53
2
sandra401146
Sandy :
Bid asb vir my ek het my man verloor amper 3 maande terug voel of als uit mekaar Val in my lewe als maar als is net te veel , Liewe Jesus Ken my omstandighede eks in n̈ woestyn season asb ek het Bid nodig baie dankie
2026-10-25 09:02:31
2
lindyventer10
🌈LINDY🌈 :
Bid vir my asb
2026-10-28 19:17:41
1
trashinka
Trashinka Smythe :
Ons Almal voel so. Moenie sleg voel nie. We keep pushing forward ❤️❤️❤️
2026-10-22 07:02:33
2
mariana.venter99
mariana.venter :
ek vra ook vir gebed... dat die Here v my deure sal oopmaak vir ander blyplek.. baie dankie
2026-10-22 10:47:30
3
nicotheunissen7
Nico Theunissen :
bja bja dankie het dit erg noodig gehad
2026-10-22 07:45:03
2
ola03762
ola :
amen bid vir my
2026-10-22 10:27:42
2
ottosmit595
Otto Smit :
AMEN DANKIE MY VADER IN JESUS NAAM DANKIE PASTOOR DIS PRESIES HOE EK VOEL DANKIE IN JESUS NAAM AMEN DANKIE PASTOOR BRENDA AMEN 🙏🙏🙏🙏🤗
2026-10-24 09:18:03
1
annajafta75
annajafta75 :
In Jesus se naam amen
2026-10-22 07:42:08
1
biancageyser13
🎗Bianca Geyser🎗️ :
Amen liefste Pastoor🙏🏼💜 ek stem saam ons almal voel daai moegheid Pastoor. Ons moet nie op gee nie we need to keep trusting the Lord, Hy gee vir ons nuwe krag vir elke dag Pastoor🤗🙏🏼🌸. Ek stuur baie liefde vir Pastoor💜🥰🤗🌸
2026-10-22 15:57:24
1
dee78163
Dee :
Baie dankie amen🙏🏻
2026-10-22 10:44:40
2
usernamep008
sandra :
amen
2026-10-22 08:58:24
2
engelawillemse139
engelawillemse139 :
🙏🙏Amen
2026-10-22 11:34:14
2
groenkassie3
Ivan Schweers :
Amen
2026-10-22 07:52:08
2
annajafta75
annajafta75 :
Ek gee die Here I prys amen amen🥰🥰
2026-10-22 07:39:30
1
ruanvanderwalt72
Ruan Vd Walt :
Amen.... Dankie
2026-10-22 09:27:25
1
kitkat043
GISTER SE MOOI :
Nice boodskappie🥰🥰🥰🌺🌺🌺 dankie🥰🥰🌺🌺
2026-10-22 17:49:20
1
rina.coetzee71
Rina Coetzee :
Amen
2026-10-24 03:15:47
1
nokkie.123
Hannes :
Amen baie mooi dankie pastoor
2026-10-22 09:00:41
1
gerritbotha2711
Gerrit :
Pastoor Brenda daar was al 'n paar keer wat ek wou opgegee het, maar dan het ek onthou waar my krag vandaan kom en ook jou famous woorde " Don't give up, don't give in". Op die oomblik bly ek sterk want ek sien uit na my opkomende 60ste verjaarsdag. Dankie vir jou gebede en ondersteuning. Wees geseënd 🙏🛐🤗❤️
2026-10-22 19:06:45
1
judithdupreez761
judithdupreez761 :
Ek sal nie
2026-10-22 12:40:39
1
To see more videos from user @pastorbrendastlm, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About