@jenniferzamudiosa: Feast - The Eatery in Harties! 😃 Dis so ‘n lekker plek vir ontbyt met die perfekte ambiance! 🤗 Is jy ‘n ONTBYT, MIDDAGETE of AANDETE mens? Comment net 🍳, 🍔, of 🍽️ 👇 #jenniferzamudio #afrikaansemusiek #harties #goodfood
Jennifer Zamudio
Region: ZA
Thursday 22 October 2026 16:39:38 GMT
Music
Download
Comments
Boetie :
Hi lyk my jy eet lekker nou maak jy my mond water vir dir lekker kos disse wat jy wys sies vir jou jeni
2026-10-22 18:18:47
1
MariethaD :
Wow dit lyk lekker hoop jy het dit geniet lyk so. 👌❤️
2026-10-23 14:12:31
0
MADELYN ROSSOUW :
Wow! Dit lyk baie lekker en n mooi plek. Ek hou van n lekker ONTBYT 🍳So bly jy het diy geniet daar. Dankie vir die deel Jennifer. 🤗🌸💗
2026-10-22 17:42:10
1
Katrien :
yum dit lyk lekker hoop jy het n lekker dag gehad😂😂😂
2026-10-22 16:43:06
1
🌺 Buksie🌷 #teambessties 🧁 :
Love n lekker ontbyt. Sommer vir aandete ook 👌🥳
2026-10-22 17:45:28
1
Stiena :
Middag beslis!
2026-10-23 19:34:54
0
Linda Nolte 🌈 :
Lyk heerlik!!!
2026-10-23 10:46:07
0
Jaylè Botes :
2026-10-22 16:41:28
1
MADELYN ROSSOUW :
Ek glo GOOSE het hom gate uit geniet daar! 🤣🤣
2026-10-22 17:42:48
1
kokelolies🏳️🌈 :
👌❤️
2026-10-22 17:18:50
1
Salome Rheeder :
@Jennifer Zamudio.Ons gaan eet party keer ontbyt by n plek.Maar dit lyk baie mooi daar.Hoop jy het jou ontbyt geniet.Volgende keer kom ek saam.🤗😉🌸
2026-10-22 16:41:30
0
Jaylè Botes :
@Jennifer Zamudio
Dit lyk baie lekker 💗💗💗💗💗💗
2026-10-22 16:41:23
0
Salome Rheeder :
@Jennifer Zamudio.Net n vragie Jennifer.Jet jy vir Goose saam gevat vir ontbyt.Ek vra maar net.🫣🫣🫣🫣
2026-10-22 16:42:16
0
To see more videos from user @jenniferzamudiosa, please go to the Tikwm
homepage.
© 2021-2026 TikWM. All rights reserved.