@anchen_magneticmomethod: 😂 Perimenopouse 1 – Anchen 0! Gisteraand sit ek 7-uur voor my man se laptop, reg vir die masterclass. Ek is betyds, voorbereid en gereed om te leer… Of so het ek gedink. Toe besef ek die masterclass het al 6-uur begin en is klaar! Ek was letterlik betyds om laat te wees. Ek blameer die perimenopouse! 🤣 Maar hier is die ding: Ek hou nooit op leer nie. Ek is by elke training, want ek wil groei. Ek wil nuwe vaardighede aanleer en verstaan hoe ek my aanlyn besigheid beter kan bou. En nee, ek voel nie skuldig daaroor nie. Ek het my middag saam met my gesin deurgebring. Wanneer ek tyd maak om te leer, is dit deel van my toekoms en die ekstra inkomste wat ek vir myself wil bou. En nou wil ek iets belangriks met jou deel. My mentor bied ’n spesiale geleentheid aan: wanneer jy voor die sperdatum enige EEN van die drie kwalifiserende programme deur my link aanskaf, kry jy haar masterclass oor hoe om die regte kliënte na jou besigheid aan te trek, gratis. Nie nog ’n training wat jou net vertel om meer te post nie, maar ’n geleentheid om meer te leer oor hoe attraction marketing werk. As jy al ’n rukkie wonder of jy met jou eie aanlyn besigheid moet begin, kan dit die geleentheid wees om meer te leer en ’n ingeligte besluit te neem. Jy hoef nie alles reeds te weet nie. Ek leer self steeds, en dis presies hoekom ek aanhou opdaag. MAMMA, KOM ONS chat! Comment MASTERCLASS Dan stuur vir jou die inligting oor die gratis masterclass én die skakel waar jy die drie programme kan vergelyk. Die aanbod sluit op 23 Oktober om 18:00, so maak seker jy verstaan die voorwaardes voordat jy besluit. Jy hoef nie vandag alles uit te figure nie. Maar jy kan vandag begin leer. #momlife #realmomlife #sahm #wfh #digitalmarketing
@werkvanhuis.anchen
Region: ZA
Friday 23 October 2026 06:32:00 GMT
Music
Download
Comments
Mariska van Heerden :
Shame man, ja nee dit was amazing gewees. ❤️❤️❤️
2026-10-23 08:29:12
0
To see more videos from user @anchen_magneticmomethod, please go to the Tikwm
homepage.