@desirebandeirasaffa: Replying to @desireharmse7 #afrikaans #afrikaansemeisie #makeup #phoera

Desirè Bandeira | 🇿🇦
Desirè Bandeira | 🇿🇦
Open In TikTok:
Region: ZA
Friday 23 October 2026 17:20:29 GMT
9714
154
22
14

Music

Download

Comments

taykiii
T A Y K I :
Ek het al met Phoera gewerk en die produkte gebruik en kan eerlikwaar se dis n BAIE nice budget friendly brand.
2026-10-27 18:04:03
1
danelleherbst0209
danelleherbst0209 :
Phoera word nou gelaunch in die Arrie Nel Apteek groep! Daar is n paar Apteke wat al reeds Phoera aan hou!👏🏼👏🏼
2026-10-24 04:00:31
1
angelique_brummer
Angelique :
jy moet Fly Up HD Beauty werk. Die produkte is amazing!! Hulle is op Instagram
2026-10-23 17:53:23
1
meganmcmillan31
Megan Riekert♡ :
kyk Phoera is tops!!!💯
2026-10-24 04:48:03
0
mvi_sneakers_and_boots
Monique K :
Phoera definitely die rooi prop ene
2026-10-24 09:05:34
0
moniquevanskhalkw
moniquevanskhalkw :
phoera kan jy op hulle website bestel...baie nice produk en kan ook samples bestel
2026-10-24 02:53:04
0
mystique880
Jeandri Nortje :
Phoera is baie lekker, mens kan op hul website self koop*
2026-10-24 09:53:10
0
madelaineventer21
Madelaine 0683331821 :
hi daar will jy dalk inuka. pioneer 068*333*1821
2026-10-25 11:57:04
0
charmainetaljaard
Charmaine Taljaard :
Phoera is die beste, hulle eyshadow is net so amazing. bestel op hulle website🥰. Ek was glad nie beindruk met Mooiste Meisie nie
2026-10-25 05:47:12
0
itsmerianad
Its Riana :
phoeracosmetics het 'n website waar mens direk kan koop. hoop dit help 🥰
2026-10-23 17:59:21
0
mariaanvandyk
Mariaan van Dyk :
phoera kan jy op takealot koop🙂
2026-10-24 07:34:41
0
yolandaleroux
Yolanda le Roux :
Asb probeer Phoera,
2026-10-24 06:40:41
0
veldtvrou
veldtvrou :
Ekt altwee probeer maar langtermyn het my vel dit gevoel. Dis cheap sorry om dit te sê... Ek mis Inglot so baie. Dit was amazing produkte.
2026-10-25 15:33:00
0
emerald_gold3
💜💜EMERALD_GOLD💜💜 :
Ek het ook oorgegaan na mooiste meisie amazing produk
2026-10-24 05:17:06
0
jeenels001
Janine Reay :
Ekt details vir Phoera...ons stock in party Arrie Nel Apteke...
2026-10-24 09:32:34
0
lindiebredenhann2
Lindie Bredenhann878 :
2026-10-23 17:41:49
0
charne890621
Charné :
@Mooiste Meisie
2026-10-23 17:42:25
0
chere_rebelo
ChereRebelo :
@bySoli
2026-10-24 17:46:40
1
riareinbach
riareinbach :
❤️❤️❤️
2026-10-23 17:32:21
0
coverwithvenessa
Cover With Venessa :
@Mooiste Meisie
2026-10-24 10:55:14
0
To see more videos from user @desirebandeirasaffa, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About