@kosmeester.kortes: OUMA MINETTE SE TRADISIONELE MELKTERT - Julle bly vra, so hier is dit weer. Maklik, ryk, romerig en baie lekker! #kosmeesterkortes #melktert #afrikaans #proudlysouthafrican #fyp
Het jy Al Almond Essence probeer. Jy Sal nie sommer weer Vanilla gebruik nie.... Te lekkerrrr
2026-10-25 06:23:51
4
💖Millady💖🇿🇦 :
volgende pampoentert groot asb
2026-10-24 14:14:12
3
The Man from Uncle :
Kortes is daar nog leftovers vra vir n vriend asseblief
2026-10-24 12:24:28
2
tossie :
nou hoeveel vla mengsel??
2026-10-24 11:42:09
2
Nailagance :
kan mens melktert maak en vries soos n mens koek vries
2026-10-24 12:20:28
1
Empress ❤️ :
nice
2026-10-25 19:27:16
2
sharnell :
Lyk heerlik😊
2026-10-26 13:02:36
0
Anna Strydom :
MMMMYUMMY
2026-10-24 18:12:45
2
Joyce Hendricks :
Dit lyk te lekker
2026-10-24 18:52:17
2
Vanessa :
🙏🙏🙏🙏🙏Thank you
2026-10-24 11:52:36
2
marcy74 :
Luffly
2026-10-24 17:20:08
2
Vivian Brown :
yummy
2026-10-25 12:09:52
1
it's your girl amy :
lekker
2026-10-25 18:05:31
1
Lorraine van den Berg :
😋 Yummy, heerlik!
2026-10-24 16:04:59
2
Hets :
Lyk heerlik🥰🥰🥰
2026-10-24 13:12:43
2
aminaabrahams572 :
heerlik !!!!! yummy 😋
2026-10-24 10:52:25
2
Michelle Cedras :
dankie baie
2026-10-24 15:02:52
1
Donovan Davids :
joh bro
2026-10-24 10:56:22
2
Johan Stephan :
Meneer wat is die sif se doel.
2026-10-26 11:30:57
1
Challa :
lyk heerlik verby! is die gas nie vir jou ook te vinnig en brand die mengsel vinnig nie? eks skepties want myne wil altyd probeer brand so ek doen dit op my gewone stoof dis ma wat vir my werk. kan mrns in oond glasbak ook bak?
2026-10-24 14:34:20
2
Vanessa :
Wow delishes
2026-10-24 11:55:46
2
Andre :
hys mooi daai deng
2026-10-24 15:05:17
2
Isabel 🌹070 406 73 87 :
Lyk heerlik! 😋
2026-10-24 10:09:57
2
To see more videos from user @kosmeester.kortes, please go to the Tikwm
homepage.