@sune.koen: #fyp

Sune Koen
Sune Koen
Open In TikTok:
Region: ZA
Saturday 24 October 2026 11:54:56 GMT
4341
136
34
4

Music

Download

Comments

jorinaroux
Jorina Roux :
nah dis net n potsnot pyramid scheme
2026-10-28 07:11:22
1
johanlouw935
johanlouw935 :
Piramide skema
2026-10-26 05:47:07
4
dewaalie
🇳🇦the_real_Dewaalie🇿🇦 :
In twee jaar wat ek die video's kyk kon niemand my ook nie reguit verduidelik nie..
2026-10-25 01:19:59
2
veronicajoubert007
✨Veronica Joubert 🌟💫 :
Hou verby mense scan op app
2026-10-24 21:08:24
0
melandijvr444
Melandi :
Dit is die grootste scam online. Jy word mislei om te dink jy leer digitale bemarking, maar eintlik leer hulle jou net hoe om dieselfde kursus aan die volgende persoon te verkoop. Dis 'n kringloop waar net die mense heel bo geld maak.
2026-10-24 12:28:34
3
currie_cup_stuff
jou_baas :
Ek het daai program gekoop, toe was dit cocomelon wat eindlik verniet is
2026-10-25 19:15:23
0
bianca.se.legacy.reis
The Digital Shift 0825943785 :
Hi. Ek is n digitale bemarker en kan al jou vrae beantwoord, maar net oor die besigheid wat ek bemark. Ek kan nie vir almal praat nie want almal doen nie die selfde nie. Party is net n program wat jy her verkoop en moet jy self uit figure wat om te doen en baie mense gee op want dit leer jou niks. Die besigheid/program wat ek bemark is die volgende: 1. 'n Leer program wat jou alles oor digitale bemarking leer, ins en outs van die verskillende platforms, hoe om content te create, hoe om te engage, hoe om AI te gebruik en selfs hoe om jou eie digitale produkte te skep en nog meer. 2. Jy koop 'n klaar opgestelde besigheid met webtuiste, funnel en email. 3. Die "produk" wat jy koop word jou eiendom, en ja jy bemark en verkoop dit. Die verkope is 100% joune en is daar geen winsdeling of komissie betaalbaar nie. Elke sale is direk in jou bank en is jy verantwoordelik om jou inkomste aan SARS te verklaar. 4. So in kort koop jy 'n besigheid met "voorraad" wat jy nie hoef aan te hou of te versend met n courier nie, want dis digitaal "e-learning" (mense leer aanlyn elke dag) die instruction manual om die besigheid te bestuur en te laat groei met kennis wat jy leer. Die rede hoekom ons nie al die inligting in ons post sit nie is omdat 1. Tiktok en ander platforms laat dit nie toe nie. Ook nie skakels nie. 2. Die videos gaan te lank wees. Ons gratis webinar wat alles uiteensit is 'n uur en langer. Hoe pas jy dit in 'n 90 sekonde post in? Die rede hoekom almla dit nie doen nie is omdat baie mense dink soos jy. Ons bied 7 dae gratis in ons klaskamer aan waar mense self kan kom kyk wat hulle kan leer en wat die program hulle bied - risiko vry. Maar hulle doen dit nie en dan bevraagteken hulle die 9k (net in ons program) wat dit doen en suksesvol is. Mense kan nie by 'n winkel uitloop sonder om te betaal vir die items nie, kan nie gaan studeer of selfs skool gaan sonder om te betaal nie. Dan is dit ondenkbaar om te dink jy moet betaal vir 'n klaar opgestelde besigheid wat inventory en 'n how to insluit? Wys my een besigheid wat die sleutels aan jou gaan oorhandig met inventory en 'n instruction manual wat jou stap-vir-stap wys hoe elke aspek van jou nuwe besigheid werk?
2026-10-26 08:52:39
0
antonrodeom
Anton Rodeom :
yebo yes dit is wat hul doen amper soos n piramide scam ... niks is maklik nie !!
2026-10-25 04:25:03
0
liezel250678
Liezel :
ek hoor jou, maar nog n vraag is weer hoe kan dit n scam wees as hulle lives hou oor dit? dan lyk dit actually legit🤷‍♀️
2026-10-26 04:39:25
0
me969637
me :
hoekom verdien almal net dollers scams
2026-10-26 09:15:14
0
snowdin_kraka
Snowdin_kraka :
Dis exactly hoe dit werk! En as mens geld maak met n besigheid plan gaan niemand dit deel as dit feil veekoop die plan
2026-10-25 05:36:00
0
littlebotique01
Sanet :
Ek het selfde idee😳
2026-10-27 06:38:02
0
francivanheerdenlouw
¸❉্᭄͜͡Fransie❉্᭄͜͡❉ :
Piramide skema dink ek
2026-10-24 17:22:56
1
marin.kearney
Mariné Kearney :
Net so😂
2026-10-25 08:50:21
0
userrooigras
Rooigras :
Daar is nie ñ vinnige manier van ryk word nie. God sê. Vinnige rykdom is van korte duur. Stadige rykdom hou vir ewig. Volgens my is dit ñ scam en foeffie.
2026-10-25 07:34:24
0
aleth_123
oumalettie🇿🇦 :
Ek glo nie die goed nie
2026-10-24 17:49:59
1
gideonverster1
Honeybadger :
Hkm is j so mooi ?
2026-10-24 12:01:57
0
melandijvr444
Melandi :
Piramideskema, die groot ouens kry al die geld want 90% van die mense wat die program/kurses koop is ń totale mislukking.
2026-10-24 12:25:13
2
charleen.bezuidenhout
🇿🇦Charleen🔥 :
Sune ek het die sella gedink wat jy praat ek het ook dit gewonder. Dis te goed om waar te wees. As dit we so was het ek al gister my werk gelos😏
2026-10-24 12:59:23
0
vanplannalegacy
Van plan na Legacy / Fienie :
Hi jy mag vra, laat weet gerus as jy dalk Donderdag die 29st Oktober gratis die webinaar klas by wil woon. Groete Fienie
2026-10-28 23:09:37
0
norma.jansen.van
Norma Jansen Van Rensburg :
wil ook weet...[Snicker][Snicker]
2026-10-24 12:13:31
0
dankie490
12345678 :
Presies. Ek wonder al lankal wat hier aangaan. Jy vra die regte vrae. Ek hoop iemand kan ons almal antwoord
2026-10-24 18:53:13
0
markpinepienaar
John 3:16 :
Dis alles scam glo my
2026-10-24 16:58:47
1
prettyliciousbeauty1
Maritza Smit :
Wind lol, want jy kry geld vir elkeen wat jy vang Soos jy gevang is. lol dis scary.
2026-10-27 13:40:55
0
miemiehenningpret1
Miemie Henning Pretorius :
Pyramid Scheme as jy my vra....(Slegs my opinie)
2026-10-24 14:59:49
1
To see more videos from user @sune.koen, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About