@farren.cloete: Ek deel met julle die Woord wat ek gedeel het by my laaste Voelgoed met Farren en Friends. Mag ons elkeen ons waarde vind in die God wat ons geskep het en nie mense se opinies nie ♥️ #voelgoedmetfarrenenfriends

Farren Cloete
Farren Cloete
Open In TikTok:
Region: ZA
Sunday 25 October 2026 11:18:11 GMT
102469
14059
547
1047

Music

Download

Comments

elsie.carter2
Elsie Carter :
Amen glory to God
2026-10-25 15:36:56
0
fedi_online
FEDI_Online :
Amen [Crying][Red heart] Sister!
2026-10-25 15:36:13
0
janinelielieveld
Janine lielieveld :
Such a powerful message😭😭🥹🥹🙏🙏🙌🙌🙌
2026-10-25 15:41:10
0
mo0762
Meghan❤🥺 :
Hoekom huil ek😭🥺🥺.
2026-10-25 11:31:17
86
zinobia.wildeman
Zinobia Wildeman :
nee kyk ds jy peeek soos soos a pinkster apostle. vuurwarm
2026-10-25 13:03:49
14
davidae777
Esperanza :
Mense gaan altyd iets te sê het!! Waarheid!!! Laat jou liggie skyn al sê hle wat!!!
2026-10-25 12:21:27
33
ca_ro_line43
♡Carolina♡ :
Yes Amen 🙏 🙌
2026-10-25 15:27:02
0
renequehofsta
Reneque Hofsta :
Hallelujah!!!! Amen!!!
2026-10-25 12:29:20
0
sunflowera50
Flower :
Hierdie Ds Verdien die hele tuin vol blomme ❤ Sy kap altyd die spyker reg deer
2026-10-25 11:35:42
30
sexyleen1
sexyleen1 :
Farrem you are really amazing may you always stay blessed...you were truly chosen for this, I cried i couldn't keep back the tears🥰
2026-10-25 12:24:05
6
joslaycpt
JOSlayer :
come on come on 👏 👏 👏 👏 👏 🙌 👏 🙌
2026-10-25 13:08:25
0
lynds_mari
lyn.mari :
needed to hear this today ❤️thank you 🌼
2026-10-25 12:01:45
8
porchia.shirnique
Juffrou Porch🌻 :
Dankie Dominee ‼️‼️👌👌 yessss! Eks moeg van mense
2026-10-25 12:30:46
7
berne1228
Berne Bester ❤️ :
Ek probeer al heeldag my trane keer, maar hierdie boodskap is presies wat my hart moes hoor. 😭🤍🙏🏻 Ds. Farren Cloete, dankie dat jy ’n instrument in God se hande is, dat jy my help groei in my geloof en my nader aan Hom bring. Party boodskappe kom op presies die regte tyd, wanneer jou hart dit die nodigste het. ❤️Vandag was dit presies so ’n boodskap. 🙏🏻✨
2026-10-25 11:38:32
12
jadedavids670
Jade Davids :
Ek worry lank al nie meer oor wat mense van my dink of praat nie. Want daai selfde mense gee my absoluut Niks as ek nie het nie. God can be their judge because I've surrendered them all...
2026-10-25 12:45:50
6
kjolanda
Jolanda Van Rooyen :
Hai ek huil snot en trane . Ek is so lief vir die mens!
2026-10-25 11:58:28
9
marietjie.vd.west
Marietjie Vd Westhuizen :
Amen !!!! Dankie Ds die boodskap moes ek hoor. God se rykste sëen wens ek u toe!!!!
2026-10-25 14:57:08
1
lynnsnyman
lynnsnyman :
Sulke ware woorde.Amen.Mens moet ons oee op die Here hou.
2026-10-25 13:23:31
4
nataniaisaacs
Blommie🌸 :
2026-10-25 11:30:39
4
natashamyburgh7
Natasha021 :
amen
2026-10-25 12:03:56
1
ankengel
Anke Engel :
ek VOEL die boodskap
2026-10-25 13:38:28
2
hetta8870
Mariette. :
Amen prys die naam van die Here 🙏🏾
2026-10-25 14:30:31
0
marlize.van.den.h
Marlize :
Amen, tog so waar
2026-10-25 14:47:55
1
user7456100793826
Laine :
Amen Waarheid my trane loop Dankie vdi mooi worde 🙏🙏❤❤
2026-10-25 12:50:57
2
lucretiahoffman1
lucretiahoffman1 :
what a msg wow I'm listening now flip how I wish I was present sjoe dominee Farren dankie
2026-10-25 13:51:33
1
To see more videos from user @farren.cloete, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About