@digitaldollarswitharibu: Want kom ons wees REAL... Nie elke dag VOEL jy asof jy allex agtermekaar het nie. Party dae voel jy unstoppable. En ander dae wil jy jou laptop toemaak, alles vergeet en net voorgee jou probleme bestaan nie. En soms moet jy net weird dans in jou huis om jouself weer uit daardie mood uit te kry. 💃🏼😂 Nie omdat alles perfek is nie. Maar omdat jy jouself moet herinner dat nie alles wat verkeerd gaan, beteken alles gaan verkeerd nie. Daar is steeds progress wat jy nie nou al raaksien nie. Daar is steeds skills wat jy besig is om te leer. En daar is steeds 'n rede om môre weer op te daag. Daar is steeds momentum wat gebou word wat jy nog nie voel nie. Ek se altyd vir myself : suksesvolle entrepreneurs is nie mense wat elke dag gemotiveerd wakker word nie. Hulle is mense wat leer hoe om aan te gaan, selfs wanneer motivation nie daar is nie. Jy hoef nie elke dag jou beste te voel om steeds vorentoe te beweeg nie. 🤍 En as jy wag totdat jy eendag heeltyd motivated, confident en gereed voel voordat jy begin bou aan iets vir jouself... Gaan jy virewig wag. Begin met wat jy vandag het. Leer soos jy aangaan. En gee jouself die kans om te groei. #digitalskills #onlinebusiness #entrepreneurlife #mindsetshift #personalgrowth

digitaldollarswitharibu
digitaldollarswitharibu
Open In TikTok:
Region: ZA
Monday 26 October 2026 06:50:35 GMT
180
16
1
1

Music

Download

Comments

face.it.girl
Nicola :
Lovee hierdie 🤣🤣
2026-10-26 06:53:36
1
To see more videos from user @digitaldollarswitharibu, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About