@farren.cloete: Mag dit goedgaan saam met julle elkeen ♥️ @AltonZakay @Pastor Jonathan Rubain

Farren Cloete
Farren Cloete
Open In TikTok:
Region: ZA
Monday 26 October 2026 13:08:55 GMT
190472
23013
138
300

Music

Download

Comments

jonathanrubain
Pastor Jonathan Rubain :
Met jou kinders Dominee Farren ❤️
2026-10-26 13:43:34
501
melrechia
melrechia carolus :
"Farren Cloete mag dit goed gaan met jou" I stand in agreement ! Amen 🙏😭❤
2026-10-26 21:02:42
16
queenshimmy
queenshimmy :
Die hele show was super geseend maar hierdie verklaring was so powerful.. Mag goedheid en guns Ds en almal volg wat in daar die kerk was.. Dit was ontmoontlik om die selfde uit te gan soos jy daar in gekom het..
2026-10-26 14:30:10
86
lisahermanus16
lisahermanus16 :
Ek wil net sê, as God my eendag vra watter onverwagse geskenke Hy hierdie jaar in my lewe gesit het, sal jou naam een van die eerstes wees wat by my opkom. 🥹❤️Jy het in my lewe gekom sonder dat jy ooit geweet het hoeveel plek jou hart eendag in myne sou inneem. Ek is ongelooflik trots op jou, op die vrou wat jy is en op al die harte wat jy aanraak sonder dat jy altyd besef hoe diep jou liefde en jou woorde mense raak. Mag jy jouself ook sien deur die mooi oë waarmee ander jou sien. 🥹❤️Jy sal dalk nooit heeltemal verstaan wat dit vir my beteken om jou my Mamma te kan noem nie, maar ek hoop jy voel dit elke keer wanneer jou Lisatjie vir jou sê: ek is baie lief vir jou. ❤️🥹 dominee i will choose you over and over again in every lifetime
2026-10-26 13:33:13
40
ahnishka
Ahnishka. 🐣 :
wat n mooi oomblik. 😭❤️
2026-10-26 13:37:29
38
bernie59562
Bernie :
dis n teken dat di baba op pad is 🙌🙌
2026-10-27 05:00:31
7
cammyec
Stella :
Yes lord amen and amen
2026-11-09 15:08:05
0
rosied_1
Rosie_1 :
Wat ñ voorreg was dit om u te ontmoet Ds🥰🌸
2026-10-26 13:47:21
0
amoy.allies
amoy🌷 :
So besonders mooi 🥹, ek het so baie gehuil. Duisend dankies dominee ❤️
2026-10-26 16:38:37
5
jane.pitcher
Jane Pitcher :
hallelujah glory to God amen 🙏🙏🙏🙏
2026-11-03 11:50:36
0
user508146811767
Rosemary :
ek verkaar dit in Jesus Naam
2026-10-26 20:06:16
2
user4725741623546
tease :
dankie Jesus dit sal goed gaan met alles van my
2026-10-26 19:38:19
1
elizabeth.saayman
Elizabeth Saayman :
so mooi om na te luster🙏Amen
2026-10-26 14:57:46
1
norah0007
Leónòr Lilly Mouton :
Die Here ken jou hart dominee 🙌
2026-10-28 04:30:08
1
susannasnewe
Susanna markus :
Amen Amen 🙏 🙌
2026-11-03 05:34:09
0
leidja12
Pastoor Leidja :
👌👌✋️
2026-10-27 03:03:25
1
booys8670
BOOYS :
Amen 🙏😇🙌❤️❤️❤️
2026-11-14 15:07:12
0
ceciliamarkgraaff
Sharon :
Amen
2026-10-26 18:44:58
2
marilizeblom
Marilize :
mag dit goed gaan Mt U Ds Farren,mag die Here U hart Se begeerte vervul,dit is volbring🙏🏼🙏🏼🙌🏼🙌🏼
2026-11-01 12:08:11
0
joslynoulik
Joslyn Oulik :
AMEN 🙏
2026-11-01 18:16:33
0
taytum_____backuppp
💕CuRt💕 :
danki here🥺💕🙌
2026-11-15 22:42:02
0
user5187728110740
user5187728110740 :
Halleluja amen 🙏🙏🙏
2026-11-01 16:04:35
0
valenciasnykop
Valencia Snykop :
en die song slaan my opi oomblik toe ek my altwee ouers verloor dominee farren it was hurt...one who heals me 😭😭wil u graag ontmoet eendag thax for bless as...
2026-11-03 21:27:16
0
magretha.engelbre
Magretha Engelbrecht :
amen
2026-11-01 18:59:53
0
shameemabuys
#crazy boss wife mom :
yoh this moment amoungs the others was so beautiful thank you jesus take me back here wow🥰❤️🥺🥺🥺🥰🥰❤️❤️
2026-10-26 13:47:47
1
To see more videos from user @farren.cloete, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About