my hare is baaaiiieee dun en ek kry dit nie langer nie... werk dit net vir kinders
2026-10-26 18:57:16
8
Charleen Lindenberg :
Hallo skat wat het jy gebruik vir die Cradle cap asb. My dogter 27 en sukkel en dit net eintlik voor kop van haarlyn tot helfte van kop
2026-10-26 19:42:48
2
Monnie🐞 :
Wat gebruik jy vir jou dogtertjies se eczema?
2026-10-27 06:38:32
0
Wanetta Bothma :
Wat gebruik jy op jou oudste dogter se hare?
2026-10-26 19:07:02
0
Bianca :
Net 'n tip, ek gebruik daai shampoo om my makeup brushes te was. Maak dit mooi skoon maar is gentle genoeg vir regte haar bristles.
2026-11-08 15:19:26
0
Megs💋 :
daai L'oreal elvive pink bottle ,want dit laat my hare baie vinnig groei maar ek het daai shampoo ook gebruik toe ek kleiner was
2026-10-26 20:38:40
3
Tella_Love :
Ek gebruik dit op my eie hare en kry kry so baie komplimente oor my hare en my dogter gebruik dit ook en ek word op n gereeld gevra wat ek gebruik om haar hare so blink en sag te kry sy is 14 en haar hare hang amper op haar boude.
2026-10-26 19:20:43
0
M🤘 :
watse room gebruik jy vir hulle velle vir die ekseem?
2026-10-26 16:29:03
0
Melissa van der Westhuizen :
wat jy gedoen vir die cradelcap
2026-10-31 08:58:30
0
Jesika Louw :
Wat kan ek gebruik as ń 18 jarige? My hare is vreeslik din en sukkel baie om te groei…
2026-10-28 06:36:00
0
Zana Stander :
@Zana Stander:ons is juffies wat n baie goeie idee het Vir kiddies wat besig is ASB ons kort iemand wat ons sal uit hoor
Ek follow jou en ons het Meer udees
2026-10-27 18:16:22
0
Baby girl 💕 :
Hi se gou vir my kind ook exseem ek weet Meer nie haar hare is ook dik
2026-10-27 11:14:27
1
fanman :
Hare te lank pop! Hoe het jy die dogterjies gemaak??
2026-10-26 20:04:45
0
😝🇿🇦 :
Gaan dit vir volwasse vrouens werk
2026-10-26 18:31:41
0
Mrs Strauss Beauty Parlour ✨ :
🔥🔥
2026-10-26 21:28:42
0
To see more videos from user @desirebandeirasaffa, please go to the Tikwm
homepage.