@therealjoesteelza: 🌿💦 VELDSIMFONIE – JOE STEEL 🎶❤️ Partykeer skryf die natuur sy eie mooiste melodie, en raak woorde aan 'n mens se hart. ❤️ 🌹 Dankie, Karen, vir jou pragtige lirieke wat soveel gevoel en betekenis aan hierdie lied gee. 💦 Dankie, Marian, vir jou asemrowende video van die pragtige waterval. Jy het die natuur se skoonheid perfek vasgevang. Dit is vir my 'n voorreg om hierdie besondere lied met julle almal te deel. ❤️🎶 Met liefde en waardering, Joe Steel 🎤❤️ #JoeSteel #Veldsimfonie #AfrikaanseMusiek #Dankbaarheid #Waterval

Joe Steel music
Joe Steel music
Open In TikTok:
Region: ZA
Tuesday 27 October 2026 03:43:15 GMT
45620
953
181
314

Music

Download

Comments

brigitkelly586
Brigit Kelly :
Do you sing in English too?
2026-11-08 11:06:57
2
altavanloggenberg
Sterrie :
Joe Steel jou storie liedjies is so mooi. Baie dankie. Elke dag ontdek ek nuwe liedjies van jou. Dis so verfrissend. 💖
2026-11-09 09:16:12
2
elize.malan
Elize Malan :
Baie dankie Joe so mooi lied ♥️
2026-11-10 08:39:50
1
mariewilters6
red :
🥰🥰🥰🥰🥰🥰🥰 pragtig
2026-10-27 09:56:58
5
grietha2010
Grietha2010 :
So pragtig
2026-10-31 19:32:02
1
ralievanrensburg7
ralievanrensburg :
Joe baie dankie vir so n mooi liedjie jy sing dit so mooi en dit voel of ek daar in die veld is en als hoor[Heartwarming][Heartwarming]
2026-10-28 09:23:56
1
adrinieuwenhuizen4
ADRI NIEUWENHUIZEN :
Kosbaar wat n plesier om te luister.
2026-10-27 18:54:27
1
user462014606558
Riadj :
pragtige lied soos al die ander mooi woorde
2026-10-27 18:01:38
1
monicajohan2
monica❤️johan Jansen.v.Vuuren :
So so mooi Joe
2026-10-27 22:52:51
2
wilmasteyn09727
❣️❣️ Wilma Steyn ❣️❣️ :
2026-11-08 06:02:35
1
yohana_kambara
Yohana Kambara :
Alam selalu punya cerita indah drmikian juga punya banyak cerita tambahkan aja melodi bisa jadi satu cerita [Menghangatkan hati][Menghangatkan hati]
2026-10-29 06:07:43
2
margieb15
MargieB :
Baie mooi Joe Steel ai pragtig mooi 🤗🥰❤️🔥🔥🔥🔥
2026-10-27 21:17:26
1
meisie751
Annatjie Grobler :
Pragtig
2026-10-27 05:30:32
2
toy.j.van.vuuren
Cowgirl :
2026-10-27 12:29:55
2
malieswanepoel0
Malie#I love you Lord🙌🙏🫶❤️ :
2026-10-27 19:46:46
2
jeannetta.van.der
Jeannetta Van Der Walt :
Pragtig
2026-10-28 11:28:46
1
heila.lombaard
Heila :
pragtig🥰🥰🥰
2026-10-27 05:11:00
2
renee.kleinhans
Renee Kleinhans :
So mooi.
2026-10-27 05:23:49
2
cheeky1047
Lena Erasmus. :
ASEMROWEND JOE STEEL NOG WENNER NES DIE ANDER,NR 1 OP LYS MAESTRO.
2026-10-27 12:16:51
2
user3121011670485
Amanda :
So pragtig 🌿 🌹 🌿
2026-10-29 16:28:42
1
user8421852121305
Evelyn :
❤️WAT MEER KAN EK VRA MOOISTE MOOIER ELKE KEER AS EK DIE MOOISTE WOORDE SEENINGE IN JOU STEM HOOR❤️
2026-10-28 11:42:52
1
ralievanrensburg7
ralievanrensburg :
Joe dit is so baie mooi[Heartwarming][Heartwarming]
2026-10-30 09:09:53
1
userbosveldkind
Bosveldkind... :
sooo mooi👌💯❤️
2026-10-27 17:10:57
1
santie.van.niewen
Santie Laidlaw V Niewenhuizen :
Sjoe dit is super mooi
2026-10-27 13:39:43
1
To see more videos from user @therealjoesteelza, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About