@elzabezietsman: Laasjaar moes party mense krismis hou sonder een van my koeke omdat hulle te laat bestel het. Moenie dat dit hierdie jaar met jou gebeur nie. Bestel nou! Ek stuur na enige plek in die land wasr daar ‘n Postnet is. Posgelde is R 109. Stuur vir my ‘n DM of WhatsApp op 0827621203. • • #krismiskoek #christmascakes #vrugtekoek #fruitcake

Ziets
Ziets
Open In TikTok:
Region: ZA
Tuesday 27 October 2026 11:49:23 GMT
29869
932
81
62

Music

Download

Comments

elize_cornelius
Elize_Cornelius :
Hoeveel is die vrugte koek?
2026-10-27 14:27:49
2
user1157603014419
user1157603014419 :
Ai ek bly te vêr 🥰
2026-10-27 12:38:57
1
rinkhals67
Rockspider :
nooit gedink ek sal jou so vang nie😳😳😳🥰🥰🥰
2026-10-27 12:14:35
1
quenn_1968
Beatrix Nel :
natuurlik wat is die prys en hoe kry onsvrit by Ziets
2026-11-01 12:56:25
1
_sonja_00
Sonja :
hoe lank Kan Dit in yskas Bly voor jy Dit as geskenk ook gee
2026-10-28 10:39:41
1
eri.erasmus
Eri Erasmus :
lyk soooooo lekker
2026-10-27 15:11:48
1
asynlap
AsynLap☘️🧧 :
You’re such a natural, love your videos 🤗🥂
2026-10-27 16:18:07
2
maria_rafael18
maria_rafael18 :
Looks good 😊
2026-10-29 06:57:02
1
oliviahens2
Bonzelle :
love jou tattoos
2026-10-28 14:39:48
1
ooswestuisbes
🐾 Nr 1 Dog lover 🐶🐾❤ :
koek se prys asb?
2026-10-27 18:53:03
1
charlottemay720
Charlotte 🇿🇦 :
wat kos so n koek?
2026-10-27 19:14:33
1
theoldfactorythor
theoldfactorythornhill :
love die skildery!
2026-10-28 05:30:51
1
user724244410615698
LatSky :
Ek ook, hoeveel is koeks
2026-10-30 17:59:10
1
liezel8526
Liezel🩵0847946891 :
Dis baie harde werk! Sterkte!
2026-10-28 11:33:21
1
nicolene241
🎀 Nicolene 🎀 :
Myne is oppad 🥰
2026-10-27 15:40:14
1
kobie.van.staden4
kobie Van Staden :
Ek is ook nou besig
2026-10-28 13:13:41
1
daphnepetz
daphne :
Jy is pragtig
2026-10-27 15:48:42
1
ettiene0660
Ettiëne :
LOVE jou tattoo 😻🥰❤️👌
2026-10-27 17:02:53
1
trudimyburgh288
trudimyburgh288 :
Hoe bestel Ek
2026-10-27 16:48:54
2
meaganwindvogel
Meagan Windvogel :
daai picture teen die muur beautiful waar koop u dit ek is ook a baker
2026-10-27 16:15:32
2
shirleybuys94
Shirley Buys :
Is dit gedoop met Voggies?
2026-10-27 17:26:51
1
marlize7heyns
marlizeheyns :
My ma begin ook bak. [Tears of joy]
2026-10-27 14:21:21
1
rindas48
Rindas48 :
Prys asb
2026-10-27 16:32:47
1
karinjansevanrens8
Karin@freedomtotravel :
heerlike vrugte koek, vroeg begin is goed.
2026-10-27 15:40:56
1
niehaus1
chantel :
Prys ASB
2026-10-27 15:51:17
1
To see more videos from user @elzabezietsman, please go to the Tikwm homepage.

Other Videos


About