@henricusgysman: Oral waar ons kom, word ons met soveel liefde ontvang. Dit gee my die krag om aan te hou, selfs op die dae wat dit winderig en warm is. Ek is opreg dankbaar vir elke mens wat ons ontmoet. Ons doen dit vir ons mense en vir die toekoms van die Groter Oudtshoorn, Dysselsdorp, De Rust. #VoteDA #LGE2026 #siyabangena