If you read the Bible and know the Bible, you will see that there are two people that have tattoos, now it also says that do not but idols our marks on your body, I have tattoos and yes, it my cross that I carry every day, have a Blessed day.
2026-11-14 05:58:24
0
mariana :
Ek het n tattoo en Jesus is my savior!!! ✝️
2026-11-12 13:36:44
0
Matthew Merifield :
decent tattoo and over doing it yours still look decent can't judge some one over how u look
2026-11-13 08:50:14
0
Timothy Wessels :
what did GOD say COME AS YOU ARE doesn't matter what you got on you
2026-11-12 13:11:09
0
William :
vir my dit is I sonde
2026-10-29 13:41:29
7
Dion :
maybe the fact that they jealous
2026-11-12 22:02:59
0
nanettejacobs5 :
Judgemental Christene maak my woedend. Dan mag geen vrou grimeer of hare kleur of fake boobs kry of vir facelifts gaan nie!!!! God kyk na ons harte....
Dra jou tatoos met trots 🌷🌷🌷🌷🌷🌷🌷🌷🌷
2026-10-29 10:45:50
48
Zelly :
Die Here gee om oor wat in jou hart aangaan, nie op jou vel nie 😂 jel mense moet chill.
2026-10-29 08:26:29
144
vonna❤️ :
Well well….. ek is n kind van GOD met tattoos en n drank probleem…. My GOD is daar vir my[Red heart][Gesture OK]
2026-10-29 20:08:42
18
JJ Maintanance :
Jy moet die Woord lees en self ondersoek doen. Ek probeer my beste om die Woord te volg, en dit se vir my die volgende: a) Hou die feats en die Shabbat. b) Los als wat die Woord se jy moet los soos die volgende: vark, drank, tattoos, adultery, same sex relationships ex. Maar ons moet elk vir ons self antwoord.
2026-10-29 09:51:45
17
Sweetheart :
Ek het tattoos.. en Christelike tattoos ook. "New Testament Status: Under the New Covenant, Christians are no longer bound by the ceremonial and civil laws of the Mosaic Torah (Romans 6:14, 7:6), which is why most mainstream theologians view applying Leviticus 19:28 universally today as a misinterpretation of biblical context." Dink anyway dit wat in jou hart aangaan is belangriker as die uiterlike. Net my 2c
2026-10-30 21:29:08
4
Olgs :
Hou glad nie van tatoos nie.
2026-10-30 01:41:34
7
Dr Charlese Davidson PTCCG :
I wasn't always a child of God, I had a history ... so what,? God tattooed my name in the palm of his hand.
2026-10-29 08:58:21
26
@TanyA
Ek het ook tattoos waaroor ek baie spyt is. Maar wanneer ons sterf en die opstanding plaasvind, sal ons liggame nuut gemaak word. Jesus het vir ons sondes gesterf, en uiteindelik sal ons almal voor God verantwoording doen.
Ons is soms vinnig om ander te bevraagteken. As iemand ’n Christen is, hoekom raak hy of sy dronk, terwyl die Bybel ons daarteen waarsku? Elkeen van ons het sonde. Ek het tattoos, maar ek drink nie meer nie. Ek het dit in die verlede gedoen, maar daarvan weggekom. Ek kies ook om myself van dronkenskap en sulke invloede te distansieer.
God se Woord sê: “Beproef alles; behou die goeie.” Ons moet ook versigtig wees met wat ons sê, want woorde kan seermaak. Omring jouself met mense wat goed is vir jou en jou nader aan God bring. God kyk na die hart en trek mense na Hom toe.
Die Bybel waarsku ernstig teen lastering teen die Heilige Gees. En hoeveel mense het nie vroeër ongelowig gelewe, maar later God gevind nie? Ons moet versigtig wees om ander te oordeel, want elkeen van ons het foute gemaak en het God se genade nodig. Hoop dit maak sin 🌺
2026-10-29 10:12:02
8
Johan :
Hi se vir hulle dat God het jou naam in die palm van sy hand engraved 😇
2026-10-31 19:44:00
6
HoPi🇬🇷🇮🇹🇿🇦 :
The New Covenant: Under the New Testament, Christians are no longer bound by Old Testament ceremonial and civil laws (such as dietary restrictions, specific hair-trimming rules, and skin-marking taboos) because Jesus Christ fulfilled the law.
2026-10-29 10:12:42
16
YaHaKoV Ben YaHWeH :
My 50c is Christene onderhou NIE die Wette NIE, maar as dit by Tattoo's kom is hulle baie vinnig om op Levitikus 19:28 se Tenk te spring en te Skiet [Innocent]
Maar in Levitikus 11:7-8: vergeet hulle jy mag nie vark eet nie, maar dieselfde wat huil en oorlog maak jy mag nie Tattoo's nie, maar hulle eet Vark ???
2026-10-29 09:03:01
5
Sasha :
Net ter inligting" daar is iets oor die 600 wetter in die ou testament. Die war so aangaan oor tattoos: ek hoop julle onderhou dan AL daardie wette. Jesus het ons kom vrymaak van baie dinge. Terloops, Dan mag ons ook nie grimering of piercings dra nie.
2026-10-30 11:04:17
9
Amri❌️ :
Jesus kyk na jou hart, nie na jou tatoos nie. Tatoos is fine, nothing wrong with it. Real Christians kyk verby dit soos die Bybel sê 2 Corinthians 5:16: Believers are called to see others through a transformed, spiritual perspective rather than judging them by human standards.
Geniet jou tatoos en verkondig die evanfelie wyd en syd!
2026-10-29 10:40:55
6
Marina J v Vuuren Trots OAK :
Wel sê die Bybel nie dat vlees en bloed nie die koningkryk sal beêrwe nie.
2026-10-29 08:14:01
6
dorothy5610 :
hoor hier Nou mooi vir my vandag, jy Kan tattoos he op jou hele liggaam, jou liggaam word Vera's of begrawe, dis jou siel wat tel, nie jou liggaam nie
2026-10-29 10:43:30
15
♡Nadine_Fourie♡ :
Jus jy lyk stunning in Oranja 🥰
2026-10-29 09:28:56
5
NellaQ :
Ons is nie veronderstel nie maar dit maak niks verskil nie en 'n mens mag 'n fout maak en vir vergifnis vra en beter voortbeweeg.
2026-10-29 12:02:28
6
Zante Havenga :
Ek vind myself atyd in sulke gesprekke. Ek n kind van God en ja ek het tattoos. mense kan se wat hulle wil maar ek kry bevestigings oor my totooes voor ek gaan.
2026-10-29 09:05:40
5
SRW/GEN❌ :
Ons het geen reg as mense Om ander te veroordeel of kruisig nie. soek die woud in jul eie oë as wat jul die splinter in ander se oë wil vind. " Only the ALMIGHTY GOD KING OF ALL KINGS HAVE THE RIGHT TO JUDGE US.
2026-11-01 16:54:26
2
To see more videos from user @_angelinevw_, please go to the Tikwm
homepage.